‘n “Bug”

Ek kan rerig nie vandag werk nie…   Ek het ‘n groot probleem.  Ek het ‘n ‘bug’…  ‘n Gogga wat my lamlê!  Ek voel regtig nie te goed nie, ek dink nie ek wil eers my oë oopmaak nie…   Dink asseblief maar aan my!

 

Whahahaha, lekker dag vir julle!!!!

13 Responses to ‘n “Bug”

  1. Adrie says:

    Kan ek asb die bug oorneem wanneer jy daarmee klaar is?

  2. demoerin says:

    Nee dankie, hou maar julle bugs vir julleself…myne is gedoom en weg!

  3. EK het my bug weggeswem en spa saam met die kids vandag!!! Jis dit was lekker! Sterkte Pikkie!

  4. Dellie says:

    Ag sterkte jong, myne is darem al weer oppad uit… na die volgende victim!😉

  5. meermin says:

    ek soek seblief nie jou bug nie, hou die ding daar seblief!

  6. boendoe says:

    Dankie, ook nie vir my nie. Ek doen die bug-ding nie baie goed nie. Maar sterkte, hoor!

  7. aventer says:

    Hehe…nice

    Die man kom by sy werkgewer en sê: “Eish baas, I have an eye problem.”

    Die baas sê toe hy hoef nie te kom werk nie.

    Die volgende dag kom die werker weer:”Eish baas, I still has the eye problem”

    Hy laat hom toe maar weer gaan en so gaan dit aan vir ‘n week…

    Toe dit weer gebeur vra die baas wat nou eintlik fout is met sy oë. Die werker antwoord: “Eish basie, I just can’t see myself working today!!”

  8. Ja Pikkie… dis omdat jy lelik gepraat het van daai hondjie (shame, hy kan nie help hoe hy lyk nie) daar by Eendjie…..aiai

  9. Pikkelik says:

    Rosalind – daai hond is so lelik ek sal my nie verbaas as dit daar by hom is waar ek my ‘bug’ gekry het nie… 😆

  10. shame daai hond wil ook net liefde he soos ons almal….

  11. Eendjie says:

    Vitamien C!!!!!!!!!!!!

  12. Roer says:

    Gemmer brandewyn!!!!!!!!!

  13. Wipneus! says:

    Voel jy al beter?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: