Wat is in ‘n naam???

Hierdie is verspot!!!  Maar hoekom nie???  Partykeer is dit nodig om net histeries aan die lag te gaan, sommer vir niks, sommer vir die lekker, sommer net, sommer so!  Wanneer laas het jy gelag???  Nie ‘n skewe glimlag, of ‘n effense gegiggel nie, ek praat van ‘n diep uit die maag uit lag, soos in ‘bearings’ slaan…  Ek doen dit te min.  Ek wil meer lag, kliphard uit my maag uit dat die Ghoboshvallei antwoord gee!

Wel hierdie is NIE so snaaks nie, maar dit is ‘n begin.

Hier is ‘n verklaring van PIKKIE:

P is for Peachy

I is for Ideal

K is for Kinky

K is for Keen

I is for Impassioned

E is for Exuberant

Gaan toets bietjie jou naam, dit hoef nie jou regte naam te wees nie, sommer jou blognaam en deel met ons…  http://www.blogthings.com/whatdoesyournamemeanquiz/

Lekker laaste langnaweekdag!!!

13 Responses to Wat is in ‘n naam???

  1. K is for Keen

    A is for Adventurous

    A is for Abstract

    L is for Likeable

    V is for Vigorous

    O is for Optimistic

    E is for Ebullient

    T is for Tough

    I is for Innocent

    N is for Neglected

    I is for Influential

    R is for Rich

    E is for Energetic

    E is for Easy

    N is for Naughty

  2. aventer says:

    A is for Articulate

    N is for Nerdy

    N is for Nervy

    E is for Earthy

    M is for Misunderstood

    A is for Athletic

    R is for Radiant

    I is for Important

    E is for Ebullient

  3. netjane says:

    Ek’s ook ebullient en ‘n hele paar ander goeters…😉

  4. Reisiger says:

    R is for Rare

    E is for Edgy

    I is for Irresistible

    S is for Saucy

    I is for Innocent

    G is for Gorgeous

    E is for Elegant

    R is for Responsible
    😆 vir die “saucy” een!!

    Pikkie as iets vir my skreeusnaaks is, lag ek so dat ek omtrent nie asem kry nie en dit gebeur gereeld want hier is ‘n klomp “clowns” in hierdie huis!!

  5. Wipneus! says:

    W is for Warm

    I is for Industrious

    P is for Posh

    Ek lag maar gewoonlik …. behalwe as dit ‘n verkeerde dag is😉

  6. TristonJ says:

    T is for Talented

    R is for Rare

    I is for Influential

    S is for Slippery

    T is for Talented

    O is for Organic

    N is for Nerdy

    J is for Joyful

    Nerdy ek se jou nerdy!!😆

  7. Adrie says:

    My freakin verdomde internet wil nie saamwerk nie. GRRRRRRR. Ek kan nie sien wat D is nie.

  8. alta says:

    A is vir Altyd
    L is vir Lojaal
    T is vir Teenoor
    A is vir Anderhelfte!
    😀

  9. Pikkelik says:

    Kaalvoet – Neglected?!! 😆
    Aventer – Misunderstood?? O Please, met so ‘n gladde bek, ek twyfel!
    Netjane, ek like jou ander goeters! :mrgreen:
    Reisiger – rare???? 😆
    Wippie – Posh – o yes baby!
    TristonJ – nou wonder ek oor daai slippery…
    Adrie, ek sal maar self gaan kyk wat D is…
    Alta – jy wen vandag se tjoklit! Hier is vir jou ‘n Crunchie! 😆 😆

  10. BB says:

    B is vir Biekie
    B is vir Blonde😉

  11. aventer says:

    😳 ek? ‘n gladde bek?

    Kan nie wees nie jong

  12. Eendjie says:

    Ok, hier’s ek, mosterd na die maal, maar toemaar…..

    E – Earnest
    e – Energetic
    n – Naive
    d – Delicate
    j – Joyful
    i – Irresistable (nogal!!)
    e – Excellent

  13. sonneblomseplekkie says:

    S is for Spectacular

    O is for Orderly

    N is for Neat

    N is for Natural

    E is for Enjoyable

    B is for Boisterous

    L is for Lively

    O is for Old

    M is for Mellow

    OLD???OLD???? eish😀

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: