Sondagaand heimwee…

Air Supply – Lost In Love

7 Responses to Sondagaand heimwee…

  1. maxie says:

    Ai dis darem mooi! Vat jy my nou VER terug Pikkie..

  2. ek laaik ook nie sondagaande nie…is net nie nice nie

  3. Adrie says:

    Ek weier om vroeg op ‘n Sondag op te staan. Dus gaan ek in die aande kerk toe. Ek moet dan my sus uitneem vir koek en koffie.

  4. Sonkind says:

    Pikkelik, jou video wil nie vir my wys nie!😥

  5. boendoe says:

    Jou Poppedyn is die fraaiste dingetjie ooit! Baie geluk met die eerste verjaarsdag!

    Sondae se son sit my af. Dis wit. Dis depressing. Die aande is nie te bad nie, maar die dae kry my onder.

    NS. Ek het ‘n update gedoen oor Operasie Regruk! Dankie vir die belangstelling!

  6. Wipneus! says:

    Ek sukkel ook om die video te kyk, maar ek ken die song, ‘n baie mooi song, oor die liefde….
    Hoop Poppedyn het vandag ‘n baie lekker verjaarsdag…..😆

  7. Mooi song wat my VER terugvoer na die dae van ongebrydelde romanse, onskuld en naiewiteit.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: