A.A.A.D.D.

Recently, I was diagnosed with A.A.A.D.D. –

Age Activated Attention Deficit Disorder.

This is how it manifests:

 

I decide to water my garden.

As I turn on the hose in the driveway,

I look over at my car and decide it needs washing.

As I start toward the garage,

I notice mail on the porch table that

I brought up from the mail box earlier.

I decide to go through the mail before I wash the car.

I lay my car keys on the table,

Put the junk mail in the garbage can under the table,

And notice that the can is full.

So, I decide to put the bills back

On the table and take out the garbage first.

But then I think,

Since I’m going to be near the mailbox

When I take out the garbage anyway,

I may as well pay the bills first.

I take my cheque book off the table,

And see that there is only one cheque left.

My extra cheques are in my desk in the study,

So I go inside the house to my desk where

I find the can of Coke I’d been drinking.

I’m going to look for my cheques,

But first I need to push the Coke aside

So that I don’t accidentally knock it over.

The Coke is getting warm,

And I decide to put it in the refrigerator to keep it cold.

As I head toward the kitchen with the Coke,

A vase of flowers on the counter

Catches my eye–they need water.

I put the Coke on the counter and

Discover my reading glasses that

I’ve been searching for all morning.

I decide I better put them back on my desk,

But first I’m going to water the flowers.

I set the glasses back down on the counter,

Fill a container with water and suddenly spot the TV remote.

Someone left it on the kitchen table.

I realize that tonight when we go to watch TV,

I’ll be looking for the remote,

But I won’t remember that it’s on the kitchen table,

So I decide to put it back in the den where it belongs,

But first I’ll water the flowers.

I pour some water in the flowers,

But quite a bit of it spills on the floor.

So, I set the remote back on the table,

Get some towels and wipe up the spill.

Then, I head down the hall trying to

Remember what I was planning to do.

At the end of the day:

The car isn’t washed

The bills aren’t paid

There is a warm can of Coke sitting on the counter

The flowers don’t have enough water,

There is still only 1 cheque in my cheque book,

I can’t find the remote,

I can’t find my glasses,

And I don’t remember what I did with the car keys.

Then, when I try to figure out why nothing got done today,

I’m really baffled because I know I was busy all damn day,

And I’m really tired.

I realize this is a serious problem,

And I’ll try to get some help for it,

But first I’ll check my e-mail….

Do me a favor.

tell everyone you know,

Because I don’t remember who the hell I’ve told.

Don’t laugh — if this isn’t you yet, your day is coming!!

 

 

32 Responses to A.A.A.D.D.

  1. Ek is daarby verby!!! Ek sal maar liewer nie se wat ek alles kwytraak nie😆

  2. I’m past medication… *sug*

  3. Ek is 1e, 2e EN 3e!!!

    Ok , ek gaan nou ophou…netnou kom vat die white coats my weer weg…

  4. ek bedoel NIE “weer” NIE ek bedoel…ag, nevermind. I’m a lost case

  5. Pikkelik says:

    Ag shame Kaalvoetinireen… Dat jy nou so sukkel vandag!!!! Whahahahahaha 😆 😆 😆
    Hier is vir jou ook ‘n tjoklit, sterkte! 😀

  6. Wipneus! says:

    Kaalvoet is siek! Sy het katgriep. 😆

    Ek het ook A.A.A.D.D. in die ergste graad….
    😆 baie oulik Pikkie

  7. demoerin says:

    Whahahaha, ek probeer hard om nie te lag nie…ek belowe. Die sad ding is daar is nie pilletjies nie!

  8. Paula says:

    Klink baie bekend! 🙂

  9. Nats says:

    Ha ha ha!!😆

    Nou maak baie dinge vir my sin!😉

  10. Adrie says:

    Ek sal ook maak of ek aan AAADD ly, as ek ook ‘n tjoklit kry.

  11. netjane says:

    Dis my dag! Elke dag! En ek dog ek is net besig om dit te verloor, maar dis regtig ‘n ernstige toestand!

  12. Pikkelik says:

    Wat sal dit wees Adrie, ‘n Bar-one of a Lunch-Bar, jy het ‘n keuse… Nee man sies, mens vat net een!! Lekker eet… (Vat sommer vir Tinkey ook een saam!)

  13. Jaco says:

    Gelukkig het ek glad nie ‘n probleem nie. Verskoon net so oomblik . . .
    Lyfieeeeee, waar is my karsleutels?
    Soos ek gesê het . . .uhm…wat was ek nou weer besig om te sê?

  14. Pikkelik says:

    😆 @ Jaco, absoluut geen probleem nie… 😉

  15. Adrie says:

    Pik

    Aangesien ek nou net een mag vat😦 die bar one. As Tinky haar tjoklit soek, moet sy dit self kom haal.

  16. Pikkelik says:

    Whahahaha, ja sal haar leer, hier is nou net ‘n Lunch-bar oor, sy wou mos laat wees!

  17. Adrie says:

    Kom man, Pikkie

    Ek moet jou aan die ou maatjies voorstel.

  18. Dellie says:

    Ek hou van jou spyker bome… o gits, sorry, was dit jou possie?😳

    Ek moet gou die ketel uit die yskas gaan haal…:mrgreen:

  19. Pikkelik says:

    LMGA @ Dellie!!! As jy ooit weer hier uitkom hier is vir jou ‘n Chomp!

  20. Zee says:

    LoL, ek lag nou lekker vir almal hierso. Waaroor nou weer?

    *Zee wonder of sy ook ‘n tjoklit kan kry*

  21. Pikkelik says:

    @ Zee – natuurlik, laat ek net sien wat het ek nog oor, hmmm, hiersy! Hier is vir jou ‘n Coke!

  22. Zee says:

    Pikkie, dankie tog vir die Coke, ek wonder nou net, dit was mos vir ‘n Coke wat ek gevra het nê!

  23. sonneblomseplekkie says:

    mmm na al die ge uitdeel van alles wat lekker is…is ek sommer depressed…ek soek ook coke en ‘n lunch bar….sal self gaan koop, sodra ek my skoene en beursie opspoor 😉😀

  24. Pikkelik says:

    Zee – Skies man dit was eintlik Jelly tots wat jy voor gevra het, maar toemaar hier is vir jou ‘n stukkie drop. 😆 😆
    Sonneblom – ek dink jou skoene is in die pottekas en jou sleutels het ek laas in die malva op die stoep gesien! 😆 😆

  25. Gelukkig ly ek nie aan, wat nou weer, o ja wou nou net oor die weer praat, wat se weer, sê weer…..

  26. Pikkelik says:

    Ag toemaar Riaan hier is vir jou ook ‘n vleispasteitjie!😆

  27. Dellie says:

    Dankie virrie Smarties, Kippie…:mrgreen:

  28. Pikkelik says:

    Oi Dellie jy is lekker deurmekaar, dit was muffins!!!! 😆

  29. Rustig says:

    Nou voel ek ook nie meer allen nie. Dalk moet ons ‘n “group session” begin. As ons net kan onthou hoekom ons skielik almal in een vertrek is.😉

  30. Pikkelik says:

    Toemaar Rustig, hier is vir jou ook ‘n bord pasta! 😆

  31. ADRIANA says:

    En hier is daar nou ‘n kombuis, nie meer ‘n blog nie.

  32. […] ook hoe dit gedoen word! June 14, 2008 Posted by Zee in Spesiaal. Tags: Sommer net trackback Pikkie het gepraat van hoe sy haar kar wou was maar die tuinslang in die proses verloor het, Dellie het […]

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: