Opskrif?!!

As jy nou bietjie kreatief moet dink???  Ja, ja ek weet dit is moeilik om kreatief te wees as jou vingers gevries is en jou breinselle moet koes vir die ysberge…  Maar sê nou jy moes ‘n opskrif vir hierdie prentjie gegee het, wat sou jy dit noem??????

58 Responses to Opskrif?!!

  1. Paula says:

    Baba oerang oetang se eerste woorde!
    “Oi, maar dit is koud!”

  2. netjane says:

    “Wow – that’s cold!”

  3. netjane says:

    haha, ek en Paula post gelyk dieselfde ding!😆

  4. Pikkelik says:

    Whahahaha, great minds think alike… 😆

  5. klippies says:

    Many moon years ago, I made love to a bisonbeast… and this could be my son…………..

  6. Adrie says:

    Is oom Dokter al klaar?

  7. “Druk nou weer daai koue ding teen my dan kyk ons of ek nog so oulik is!”

  8. Karl says:

    As ek ddodstil bly lê, gaan hy dalk weg.

  9. Brrrrrr…. Nee wat , dit is te koud om te dink

  10. Nats says:

    OOOOOOOOOOOOO haal af of ek breek jou vinger!!

  11. Adrie says:

    Tweeling

    WHAAAAHAHAHAHAHAHAHA

  12. demoerin says:

    Klop Zimbabwe se hart nog?

  13. Tersia says:

    EEiiisssshhhh…….!!

  14. Wipneus! says:

    Voel my diertjie nie lekker nie?

  15. Wipneus! says:

    ô !!! ek gaan dit nie maak nie!

    Dokter, gee net beter knoffel
    en ek is reg …..

  16. Wipneus! says:

    Suster bring net die anti retrovirale medisyne???

  17. Wipneus! says:

    Dokter: Sê vir Pres Bob sy jongste is ok!

  18. Wipneus! says:

    Dokter, waar het jy jou papiere gekry, is jy seker jy weet wat jy doen?

  19. Wipneus! says:

    Dokter watse koue pap lepel druk jy nou hier teen my bors huh?

  20. Wipneus! says:

    My naelstring is nog skaars af, dan kom hulle weer met die volgende tools aan my peuter…..

  21. Wip het jy in die messelaai geslaap???

  22. Wipneus! says:

    Whahaha ek geniet my gate uit…. ek voel so gelukkig, dit gaan baie goed met die girl

  23. Wipneus! says:

    Dokter daardie koue ding gaan my van my hartklop ontneem

  24. Wipneus! says:

    Oe! Daar is ‘n koue lepel op my, kry dit van my af

  25. Wipneus! says:

    Stupid dokter, kan jy sien ek kry koud

  26. Wipneus! says:

    Yo !!!! dokter get out of my face

  27. Wipneus! says:

    Ek beleef ‘n horror movie

  28. Wipneus! says:

    Dis earth shaking

  29. Wipneus! says:

    Dokter ek benodig nou ‘n nuwe onderbroek

  30. Wipneus! says:

    Why do gorillas have big noses?
    Because they have big fingers

  31. Wipneus! says:

    Hello my naam is Chucky

  32. Wipneus! says:

    Dokter moenie jou soos ‘n bobbejaan gedra hier by my nie

  33. Wipneus! says:

    Ek is nou moeg gespeel 😎

  34. netjane says:

    Plaas jy minder speel en meer blog!

  35. Pikkelik says:

    Dadadadadadadada!!!!!!! En die wenner is…. Og beslis Wipneus…. So kreatief!!!!
    Hier is vir jou ‘n tjoklit, ‘n Flake om presies te wees!

  36. Sonkind says:

    Ek wonder nou wat het Wipneus gerook?😆

  37. Wipneus! says:

    Dankie vir my flake…… 😆

    hier wen ek ietsie lekkers met my spelery

  38. Jasper says:

    ((((((druk)))))))
    sorrie dok
    daars ‘n briekmerk op jou jas….

  39. boendoe says:

    Oi, ek is laat, maar dit het my dadelik laat dink aan:
    Mugabe se laatlam.
    Sien julle die trekke? 😀

  40. Ek dink Wip het dagga in haar agtertuin begin kweek…😆

  41. 'n Mamma says:

    Hoop hulle gee my darem ‘n piesang as hul klaar gekarring is!!!!

  42. sonneblomseplekkie says:

    Hehehe…sien paar mense my voorgespring…maar ja ek sou sê ‘Robert” 😀😀

  43. skoor says:

    Ja Boendoe, ek seg ook: Mugabe word weer Pa!

  44. Wipneus! says:

    Hierdie mens se hand is groter as my kop, vat weg daai dêng!!

  45. Wipneus! says:

    Roep my pa…. ek is by die verkeerde dokter….. hy gaan die Mugabe soldate op julle sit 😈

  46. Wipneus! says:

    Vir wat luister jy my hart, dis my kop wat seer is????

  47. Wipneus! says:

    Bôggom bôggom, vat weg daai spieël van my af…..

  48. Wipneus! says:

    As ek groot is gaan ek jou in ‘n spykerboom gooi, moenie dink ek vergeet hierdie abusement nie!!

  49. Pikkelik says:

    Whahahahaha, Wipneus!!! Het jy nog nie genoeg gehad nie? 😕 Hier is vir jou nog ‘n flake… 😆

  50. Wipneus! says:

    Het jy gesien waar is jou possie?????

  51. Wipneus! says:

    😆 manipulasie ????? whahahaha

  52. Pikkelik says:

    OOOOOOOO!!! Jy is skreeusnaaks, plaas jy jou scype antwoord!!!!!!!!! 😆

  53. Verons says:

    Pik ek sou gesê het:
    Asseblief oom dokter luister mooi, Mugabe mag nie my pa weesie ai toggie tog!!

  54. Pikkelik says:

    Whahaha @ Verons, my arme Apie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: