♪♫ My 100ste Inskrywing ♫♪

Ik hou van jou !!

My 100ste inskrywing. Ek kan nie glo die tyd gaan so vinnig verby nie. Ek moet hierdie inskrywing weereens opdra aan my man.
Ou Grote onthou jy daai dag in die kerk toe jy my kollekte opgeneem het. En AL die huisbesoeke…? ♥😉 ♥ Mynick ek het al alles gesê wat ek moontlik kan. Ek weet net God het gesmile toe hy jou oor my pad gestuur het. Ek is baie lief vir jou.♥

13 Responses to ♪♫ My 100ste Inskrywing ♫♪

  1. Reisiger says:

    Mooi song! Geluk met jou 100ste! Jy’t my nou nuuskierig oor die ontmoeting oor kollekte! Was dit liefde met die eerste oogopslag Pikkelik?

  2. maxie says:

    Baie geluk! Sien uit na die volgende 100🙂

  3. netjane says:

    Ja, daar’s ‘n tag Reisiger – hoe het jy jou lewensmaat ontmoet?

    Ek’s mal oor love stories!

  4. reisiger says:

    NJ, ek stem dis ‘n goeie idee vir ‘n tag!

  5. Wipneus! says:

    Baie, baie geluk Pikkie, ek sien uit na die volgende 100, ek lees lekker hier!

    Moenie net so stukkie van die love story skryf nie, jy maak ons klomp vrouens nou net nuuskierig.

    Ek dring aan op die volle love story!!! ek hou ook van prente verhale…. :mrgreen:

  6. netjane says:

    Geluk met die 100 Pikkie!

  7. Louisa says:

    Baie geluk!
    Het jy die 100ste een op die traditionele manier gedoen?

  8. klippies says:

    BAIE DANKIE VIR JOU MOOI GEDAGTE.ONS LOVESTORY IS SOOS CHARLES BRONSON SE FLIEK AT NOON TILL THREE..DIT SAL MEER AS AGT RAND VYFTIG KOS….MAW PRICELISSSSSS

  9. Von says:

    Veels geluk Pik, kan nie glo jy het al so baie dinge kwytgeraak in ‘n beperkte kort tydjie nie! Ek is ook baie bly oor jou en Nic en die kollekteopname (ken sowaar nie die storie nie – weet net van die gekuiery, blommetjies aanryery op die fiets en so aan… tot ons lekker saamgewerk het aan ‘n huweliksfees!) Ek lees nou die dag weer die briefie wat jy vir Xan geskryf het toe hy klein was – weet jy hoe het jou lewe en emosies verander van daardie tyd af……. Moet dit tog vir jou e-mail dat jy self kan vergelyk. Love you lots!

  10. paulavdm says:

    Gelukkige 100 Pikkie! Mag daar nog vele wees!

  11. Dalean says:

    Geluk! Doen so voort.

  12. Zee says:

    Pikkie, baie geluk met jou 100ste, mag daar nog baie wees!!!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: