Hallelujah

Leonard Cohen Hallelujah

10 Responses to Hallelujah

  1. sonkind says:

    Ooo Pikkelik, ek vrek oor hierdie man se musiek, en meer in besonder oor “In my Secret Life”.

    ‘n Baie goeie vriend van my het een dag vir my al sy songs present gegee. Dis nou nog een van my mees ‘treasured’ besittings.

  2. Zee says:

    Sjoe maar hierdie man sing darem maar mooi hoor!

  3. Wipneus! says:

    Teddie se gunsteling sanger 😉

  4. Roer says:

    Ek het ‘n klomp CD’s van hierdie man. VREK, vrek, VREK oor hom. Baie dankie.

  5. Adrie says:

    My een vriendin se kuns onderwyser het hulle geleer van Leonard Cohen. Volgens hom was daar net een manier waarop jy na die man kan luister. ‘n Glas rooiwyn in die een hand en ‘n revolver in die ander hand.

    Ek hou van die lied.

  6. maxie says:

    Lol vir Adrie. Mooi song.

  7. demoerin says:

    hahaha Adrie, ek stem nogal saam oor die wyn en revolwer! Maar mooi was nog nooit lelik nie, en die woorde van Hallelujah is soooo ongelooflik waar, partykeer is die emosies so hoog, of selfs so laag dat jy niks anders kan as ‘n gebroke Hallelujah nie. Ek het dit weer die naweek beleef!

  8. Rustig says:

    Sanger, filosoof! Ek hou sommer van jou net omdat jy na Leonard Cohen luister.

  9. Pikkelik says:

    Rustig, ek maak ‘n grasieuse buiging, my gunsteling sanger, kan nie vir ‘n dag sonder sy musiek nie…

  10. Rustig says:

    Ek weet nie hoe mense sê hy maak hulle depressief nie. Ek voel altyd goed en kan vir ure luister na sy musiek en woorde. Ek weet hy is depressie lyer en gedurig op selfmoord se drimpel.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: