Oorgeneem….

Soos dit seker maar met almal gaan in ons tegnologiese wêreld het dit nou ook met my gebeur.  Toe ek vanoggend wil post sien ek dat my rekenaar oorgeneem is.  Oi – die teleurstelling….   Ek het ‘n spesmaas hoe ek van die indringer ontslae kan raak, maar enige raad is welkom.  Ek sit ‘n foto by, gemerk “bewysstuk nommer 1″…

 

 

LEKKER NAWEEK VIR JULLE!!!!!!!!!!!!!

6 Responses to Oorgeneem….

  1. Wipneus! says:

    Ag nee los hom maar laat hy nog bietjie doe-doe, miskien is dit lekker warm daarl 😆

  2. Adrie says:

    Smyt die kat uit. Netnou blog hy/sy allerhande snert onder jou naam.

  3. Pikkelik says:

    Of dalk blog die kat meer sinvol as ek, in alle geval, dit help nie om hom uit te smyt nie want – ♫♪ Die kat kom weer want hy wil nie langer wag…..♫♪

  4. Adrie says:

    Pikkie

    Dan moet jy maar ‘n tweede pc kry en hoop die kat teel nie aan nie.

  5. sonkind says:

    Ag moeder, dis die mooiste ou dingetjie – stuur die kietie vir my!

  6. Lyk of die kat dit geniet. Dalk moet die blog rus tot die kietie klaar gerus het

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: