Charlie het my gebyt!!!

Soms is mens gelukkig en kom op so ‘n diamant af. Dalk is dit net vir my snaaks omdat ek heeldag by my kinders is, maar ek het my gedaan gelag!!!!

Charlie bit my finger – again !

9 Responses to Charlie het my gebyt!!!

  1. netjane says:

    Charlie lyk vir my na ‘n gelukkig vent!

    Ek ken daai “again” storie, my sussie se twee seuntjies is net so, weet wat gaan gebeur, maar kan hulleself net nie help nie!

  2. 😆 Die klein Charlie lag so lekker, so asof hy se: “jy wil mos jou blerrie vinger in my mond druk” Baie oulike engelsmanne!

  3. Zoekoe says:

    Dit maak nou my dag !!!!!!!!!

  4. Wipneus! says:

    Eina die Charlie se tandjies is skerp…. oulik Pik

  5. Zee says:

    Dis te cute, het jou kleinding al begin byt? Dis ook n lekker speletjie vir Zeethan op die oomblik🙂

  6. Pikkelik says:

    O ja Zee, jy wil nie weet waar ek orals tandmerke het nie!!!!!!!! :mrgreen:

  7. Wipneus! says:

    😆 dit wil my lyk of Poppedyn en Zeethan aan die byt gegaan het….

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: