Mej SA Tag

Meermin het ons getag om te sê wie was Mej. SA die jaar wat ons gebore is…  Loer nou net bietjie hier….

Nokuthula (Thuli) Sithole
Miss SA 2005

Megan Coleman

Miss Sa 2006

Tansy Coetzee

Miss SA 2007


Claudia Henkel
Miss SA 2004


Joan Ramagoshi
Miss SA 2003


Cindy Nell
Miss SA 2002


Vanessa Carreira
Miss SA 2001


Jo-Ann Strauss
Miss SA 2000


Heather Hamilton
Miss SA 1999


Miss SA 1998
Sonia Raciti


Kerishne Naicker
Miss SA 1997


Peggy-Sue Khumalo
Miss SA 1996


Bernalee Daniel
Miss SA 1995


Basetsane Makgalamele
Miss SA 1994


Jacqui Mofokeng
Miss SA 1993


Amy Kleinhans
Miss SA 1992


Diana Tilden-Davis
Miss SA 1991


Suzette van der Merwe
Miss SA 1990


Michelle Bruce
Miss SA 1989


Janine Botbyl
Miss SA 1988


Wilma van der Byl
Miss SA 1987


Sandy McCormack
Miss SA 1986


Andrea Stelzer
Miss SA 1985


Lorna Potgieter
Miss SA 1984

Leticia Snyman
Miss RSA 1984

 

 


Leanne Hosking
Miss RSA 1983

Sandra De Meyer
Miss SA 1982


Odette Scrooby
Miss RSA 1982


Linda Phillips
Miss SA 1981


Daniela Di Paolo
Miss RSA 1981


Sandy McCrystal
Miss SA 1980

Jenny Kay
Miss RSA 1980


Karen Sickle
Miss SA 1979


Veronica Wilson
Miss RSA 1979


Yolanda Kloppers
Miss SA 1978


Margaret Gardiner
Miss RSA 1978


Vanessa Wannenburg
Miss SA 1977


Glynis Dorothea Fester
Miss RSA 1977


Lynne Massyn
Miss SA 1976


Cynthia Claasen
Miss RSA 1976


Vera Johns
Miss SA 1975


Gail Anthony
Miss RSA 1975


Anneline Kriel
Miss SA 1974

Shelly Latham
Miss SA 1973

 

 


Stephanie Reynecke
Miss SA 1972


Monica Fairall
Miss SA 1971


Jillian Jessup
Miss SA 1970


Linda Colett
Miss SA 1969


Mitzi Stander
Miss SA 1968

Disa Duivenstein
Miss SA 1967


Joan Carter
Miss SA 1966

Carol Davis
Miss SA 1965

Vedra Karamitas
Miss SA 1964

Louise Crous
Miss SA 1963


Yvonne Ficker
Miss SA 1962


Yvonne Hulley
Miss SA 1961


Denise Muir
Miss SA 1960


Moya Meaker
Miss SA 1959


Penelope Ann Coelen
Miss SA 1958

Adele Kruger
Miss SA 1957

Norma Vorster
Miss SA 1956


Ingrid Mills
Miss SA 1953

Catherine Edwina Higgins
Miss SA 1952

 Ek het die inligting by Blue Angel gekry, lees gerus hier.

30 Responses to Mej SA Tag

  1. Disa Duivenstein
    Miss SA 1967

    Ek weet nie hoe sy lyk nie maar nou ja.

  2. Dellie says:

    Uhm, moet ons nou rerig antwoord op hierdie ene?:mrgreen:

    Ag wel, ek bekommer my rerig nie oor my ouderdom nie, so:

    Jillian Jessup
    Miss SA 1970

    Het ook nie ‘n idee hoe sy lyk nie. Sal gaan google?

  3. Pikkelik says:

    @ Dellie, het ook probeer, kry nêrens foto’s van die oues nie…. oi

  4. Wipneus! says:

    Yvonne Ficker ughhh daar het hulle nou my ware ouderdom uit my uit… 😳

  5. Adrie says:

    Peggy-Sue Khumalo

    1996

  6. Pikkelik says:

    Disa Duivenstein

  7. Dellie says:

    Ha! Ek het gedink jy bank skool elke dag, Adriana!👿

    Pikkie, ek het ‘n interessante artikel gekry oor Jillian en kie. Sal dit more op my blog sit, want Demoerin, die klein bog, het my ook getag!😆

  8. Adrie says:

    Dellie

    Dit word home schooling genoem.

  9. netjane says:

    Linda Philips.

  10. Pikkelik says:

    Grote aarde Netjane – praat van kuikens…. 😆

  11. Adrie says:

    Netjane

    Jou aandele by my is nou deur die dak.

  12. netjane says:

    Ja Adrie, die tannies hier rond dink verniet hulle is in die meerderheid!

  13. Pikkelik says:

    Hou op met skinner, Adrieee, gaan werk, Netjane, loop pak jou goedjies dat jy kan terugkom na ons afgebrande land toe…

  14. Adrie says:

    Netjane

    Jip, hier is baie tannies. Ek sal hulle eerder nie by die naam noem nie. Hulle is so kranklik, maar wil my boude kom blou maak. Nie so maklik nie.

  15. netjane says:

    Chill Tannie Pikkie! Chill net – opgewonde raak is nie goed vir jou hart nie.

  16. Pikkelik says:

    Nou hoor nou net so ‘n bogsnuiter… Tsk, Tsk…..

  17. Adrie says:

    Gmf!!!!

    En ek dog nogal ek doen my goeie daad vir die dag vir iemand se stats.

    Tannie Pik

    Die tee gaan koud raak, gaan drink dit en raak rustig.

  18. netjane says:

    Maar onthou ek het al gryshare!😦

  19. Adrie says:

    Netjane

    Nou gaan hulle jou uithaal. Moenie dink dat hulle jou gaan raad gee nie.

  20. netjane says:

    Adrie – ek weet, ek dink hulle kry lekker! (Maar ek lag in my mou – ek het nog nie kinders gehad nie en almal weet wat dit aan jou doen!)

  21. Zee says:

    Ok, as julle prentjies soek, gaan hierso en dan na die jaar se delegates toe! Ek is seker julle sal julle dame daarso vind. Ek moet se die tannie in 1962 was nogal mooi hoor!

    http://www.geocities.com/kingdomofmissworld/world1961-1970.html

  22. Zee says:

    Ok, sorry, as dit nou na 1970 is sal iemand anders maar moet gaan soek.

    Adrie, het jy bietjie tyd op jou hande!

  23. Adrie says:

    Netjane

    Point taken. Maar hulle kry mos ‘n chip op die skouer as hulle ma’s word. Dan is hulle verhewe bo alle ander en die son skyn uit hulle boude uit.

    Iemand moet dit nog vir my verduidelik.

  24. Adrie says:

    En dan order hulle jou rond asof jy hulle maaksel is. 👿

    Ek sal nie name noem nie, maar dit is die laaste letter van die alfabet.

  25. Pikkelik says:

    Maar as ek my sonde nou nie ontsien nie. As ek nou nie so haastig was nie, het ek julle hier en nou julle fortuine vertel. Alla Mapstieks, kinders, julle sal in julle spore moet trap!

  26. Adrie says:

    Ok!!! Fine!!! Ek loop.

  27. Adrie says:

    Ek kry nog nie die foto’s nie. Sal later probeer.

  28. demoerin says:

    Vera Johns

  29. boendoe says:

    Ag, Vader, ek is net so dankietoggie bly dat daar wel al ‘n Mej SA was in 1967! Toe ek agterkom ek is so antiek, het ek rerig begin stress hieroor. Dankie, Pikkie, ek kan die ekstra 3 grys hare nou maar uittrek!

  30. Pikkelik says:

    Demoerin – jy KYK alweer vir my!!!!
    Boendie – ewe oud??

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: