Wanneer is ek nou weer gebore???

Penny Lane – The Beatles



Adri het my getag om ‘n liedjie op te sit wat geskryf/opgeneem is in die jaar wat ek gebore is. Eish… Hiersy Adri!

29 Responses to Wanneer is ek nou weer gebore???

  1. Wipneus! says:

    Die Beatles ….. ek hou van “Hey Jude” moet ons nou ons ouderdomme so verklap? 😳 hie hie

  2. Adrie says:

    Not bad. Not bad at all.

    Wip

    Ek kry dan ‘n John Lennon liedjie of 3 van my jaar. Ek het gedog hy was toe al lankal wurmkos.

  3. Adrie says:

    😳

    John Lennon is dood voordat ek gebore is. Goeie donner, wat nou. 😯

    Iewers was daar ‘n top 100 wat lieg.

  4. netjane says:

    Nice liedjie Pikkie – my ouderdom is ook nou uitgelap op my blog.

  5. Kan jy glo, dit lyk my ons is ewe oud.

  6. Pikkelik says:

    Riaan – birds of a feather, blog together!!!

  7. Pikkelik – Goeie digwerk

  8. Lyk my jy’t ook mooi vir juffrou A3 geluister.😆

  9. Wipneus! says:

    Jy het nog uitstaande huiswerk

  10. boendoe says:

    Ai, Pik, great minds think alike! En moet nou net nie vir my se jy is ook ‘n Libra nie??

  11. Pikkelik says:

    Boendoe – Ongelukkig nie… I’me de Bull!!!

  12. netjane says:

    I’m de Bull too!

  13. Pikkelik says:

    Hu,uh Netjane – babybull!!! 😆

  14. netjane says:

    Ou(erige) bulle en jong(erige) bulle is ewe vol nonsens!!

  15. Adrie says:

    Boendoe – moet my net nie se dat jy aan daardie bollie glo nie. Ek skuld jou ‘n boks chocolades as jy kan raai wat ek is.

  16. netjane says:

    Ram of Leeu Adrie

  17. ADRIANA says:

    Dankie tog ek hoef nie ‘n boks tjoklits Swede toe te pos nie.

  18. boendoe says:

    Nee, Adriana, ek glo nie daaraan nie! Simpel ding! Ek ken nie veel meer as my eie maand se teken nie, maar ek sou se….jy is in Maart of Junie gebore.

  19. netjane says:

    Ag nee – ek wou so graag die tjoklits gehad het! Have a heart Adrie!

  20. Adrie says:

    He He He

    Ek kan ‘n hele boks Quality Streets op my eie verorber. Ek is die bewys dat dit ‘n spul bollie is.

  21. Adrie says:

    Netjane

    Jammer, maar jy so verkeerd soos more heeldag.

  22. Pikkelik says:

    Vergeet nou van julle geboorte, gaan kyk vir Sha-na-na!!!

  23. Adrie says:

    Pretbederwer

    Pik, wil jy raai voor ek die tjoklits eet?

  24. maxie says:

    Moet meer dikwels hier kom inloer, jy’t die oulikste posts. Ons is ewe oud (skies, bedoel ewe jonk)

  25. Pikkelik says:

    Welkom Maxi!!!! Ja, man kom gesels saam! Ewe Jonk sê jy, ek groet jou met die hand… 😉

  26. Adrie says:

    Nog iemand vir die Tannie club.

  27. Pikkelik says:

    Adriana Margharetha Swanepoel, jy moet VREESLIK lekker slaap!!! Sweet dreams!

  28. Adrie says:

    Okay Okay – ek loop.

    Ek wou eindlik vir Ursula wag en haar fortuin vertel. Maar as ek nie welkom is nie. . . .

  29. maxie says:

    Dankie Pikkie! Mens is mos maar so oud soos wat jy voel. My (Engelse) man laat gereeld iets onsinnigs kwyt, soos “when we were young..”, dan help ek hom vinnig reg “..youngER”!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: