Red River Tolla

Sommer vir sommer… Wie van ons onthou dan nou nie hierdie ou grapmaker nie… Lekker lag ek meen lekker dag!!!

Tolla Van Der Merwe – Red River Valley

8 Responses to Red River Tolla

  1. Rustig says:

    Bring baie herinneringe terug. Was bevooreg om Tolla en sy familie te ken. Was op selfde dorp op skool waar hy gewoon het.
    Hy was darem net spesiale mens.

  2. Wipneus! says:

    Ai! Ou Tolla, daar is sowaar net een van hom gewees! Ek het nog video’s waar hy op Spies en Plessis was. Ek moet dit bietjie gaan uitgrou…..wonder of my video masjien nog werk, en waar is hy 😯
    Ek was mal oor Spies en Plessis ook!
    Dit was nou lekker 😆

  3. Roer says:

    Ai, hoe weemoedig raak ek nou. Dankie. Lekker om hom weer te sien/hoor.

  4. Tersia says:

    Sweet memories….! Lekker veilige salige aande voor die TV met ‘n oop deur en braaivleisie buite……

  5. mykopop says:

    Ek was mal oor hom, net soos oor Jan Spies, dis darem jammer dat albei van hulle so jonk in ongelukke dood is, eintlik oom Koos Meyer ook. Dit laat ‘n leemte wat lyk my op die oomblik net nie gevul kan word nie.

  6. Adrie says:

    Ek is vandag die geval van smaak verskil. Ek hou nie van komediante nie. Tolla het my net verveel. Ek was dalk te jonk om hom te waardeer.

  7. Wipneus! says:

    Pikkie waar is jy, die son trek water….

  8. Dit was sommer weer lekker om net lekker te kan lag vir ou Tolla. Ek het hom altyd baie geniet.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: