My Laptop

Wipneus het nou die anderdag ‘n inskrywing gehad oor haar “juweleboksie”.  Tot nou toe het ek nog nie ‘n Laptop aangeskaf nie.  Ek kon nog net nooit die nodigheid daarvan sien nie.  Ek kom heeltemal goed reg met met gewone rekenaar op my gewone tafel in my gewone studeerkamer.  In alle geval het ek ‘n baie spesifieke Laptop in gedagte en daar is net geen ander een wat by die outjie kers vas hou nie.  So as julle gewonder het hoekom ek nie op enige plek te enige tyd met julle gesels nie, hier is die rede:

 

 

Ek sal onder geen omstandighede met enigiets anders tevrede wees nie….

So in die tussentyd – Lekker naweek vir julle…

 

 

10 Responses to My Laptop

  1. Wipneus! says:

    Hie haaaa!!!! hoeveel karaat goud is die meneertjie? Is dit nie dalk die een of ander Sheik in Arabië se juweleboksie nie?

  2. ek soek ‘n laptop met rooies “on tap”😆

  3. Dellie says:

    Ai, ek sal ook nie omgee as daar so ‘n ou enetjie erens in die toekoms my paadjie kruis nie…

    Geniet julle naweek!

  4. HAHA!! Ek is jammer maar die Laptop het glad nie my aandag gevang nie,,,
    dit was Laurel & Hardy..(as dit is hoe mens hul name spel)..
    Ai, die twee prente was nou onsettend kontrasterend!! die gou moderne nuwe tegnologiese wêreld teenoor die ag, net gelukkige grys en wit sonder begeertes wêreld.. ek moet ‘n Charlie Chaplin fliek erens die naweek inpalm..

  5. Salomè says:

    Ek sal ok maar liewer vir Laurel en Hardy kies. Hulle laat mens immers goed voel – don’t worry, be happy.

  6. Ek wag vir jou en Wipneus se matriekrokke…kiep-kiep.😉

  7. Pikkelik says:

    Melani – jis jy is skerp! Ek het ook nogal gedink die kontras werk goed. As beloning kan jy nou maar 10 keer gaan uitskryf: Ek moet ‘n Charlie Chaplin fliek gaan huur!
    Ek moet ‘n Charlie Chaplin fliek gaan huur!!!!

  8. Wipneus! says:

    Pikkie kyk wat het oor ons gekom, (matriek afskeid modes) Arghhh… ek hiperventileer in ‘n bruin papiersakkie, hulle sê jy moet hang met jou kop tussen jou bene…..
    en ek was nog altyd net lief vir Rosie…..;)

  9. Pikkelik says:

    Hmmm, hulle sê die liefde bedek alles… Dink jy ek kan miskien ‘n sluier oor my foto trek???????? 😆

  10. Ek hou maar nog by die desktop. Laptop tik nog vir my te moeilik, maar ek wel nou die dag so ‘n oulike kleintjie gesien wat ek gedink het nogal oulik is.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: