Don’t Worry, be happy!!

Bob Marley – Don’t worry, be happy.

Alles en nogtans alles wat moontlik in die lewe kan verkeerd gaan, het in die laaste week verkeerd gegaan in hierdie huishouding. Maar my kop is nog bo die water (ek trap water, want ek kan nie swem nie)! Nou moet ek en my mense net positief bly, anders gaan ons teen hierdie berghang afslide met die spoed van lig. So al julle Losmoertjies hier in Amdam, koppe op, smile op die gesiggie en bid dat dit klap!

5 Responses to Don’t Worry, be happy!!

  1. Salomè says:

    Sterkte Pikkie. Ek ken ok sulke weke, maar gelukkig gaan hulle ok verby.
    My ma het altyd gesê “toemaar, more skyn die son en dan bak ouma koekies”

  2. sonkind says:

    (((Pik)))

    Laat my weet as ek my besem moet bring en ‘n paar dinge vir jou moet kom regtoor😆

  3. Jasper says:

    Pikkelik, met die video kan jy nie donker dae he nie.😀

  4. Rustig says:

    Dink dit is Bobby McFerrin wat dit sing. Like nog steeds die song.

  5. Wipneus! says:

    Ek het hierdie song nodig gehad.
    Toemaar ons trap so saam-saam water – ek hou jou kop hoog bo die water….. volgende week glimlag ons weer liefies vir almal….tot dan kan hulle maar links by Amdam verby hou…

    Sterkte
    ((((Pikkie))))

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: