Mynick

Baie geluk met jou Verjaarsdag Grote, mag die Vader gee dat ons nog vir baie jare saam sal wees en dat ons vreuge net elke dag meer en meer sal word.   Ek is baie lief vir jou….

Frank Duval – Angel of mine

Angel of mine

 

Angel of mine

Help me to fly

 

Help met to touch the sky

 

Help me to find my life.

Angel of mine

Show me the light

 

Help me to change my thoughts

 

Help me to free my soul

 

Help me to love this life.

 

Angel of mine

Open my eyes

 

Help me to understand

Your secret of being.

Angel of mine

Help me to fly

 

Help me to touch the sky

 

Help me to find my life.

 

Angel of mine

Show me the light

……

 

7 Responses to Mynick

  1. netjane says:

    Veels geluk My(jou)Nick! (Net goeie mense verjaar in Mei…)

  2. Zee says:

    ♪♫♪Happy birthday♪♫♪mag daar sommer nog baie wees!

  3. Jaco says:

    Baie geluk met die verjaarsdag. Sjoe, Meimaand in die huishouding lyk my is chaos

  4. Von says:

    Pikkie, gee asseblief vir Nick ‘n verjaarsdagdrukkie. Mag dit vir hom ‘n mooi geseende, voorspoedige jaar vorentoe wees. Sjoe, ja! Ek’s bly die opeenkolgedenkdae is nou vir ‘n wyle op ‘n einde. Lekker dag vir julle.

  5. Mynick says:

    Ek wil net vir almal wat comments gelos het sê baie dankie, ek waardeer dit en vir my vroutjie – ek het jou baie lief….

  6. Wipneus! says:

    Whaaa!! hoe romanties raak die tweetjies nou hier….

    Wanneer gaan die feesvieringe ooit stop in julle huis? Julle hou so 2 dae aaneen fees. Dink net aan al die koek….

    Snaaks dat julle so amper op dieselfde dag verjaar….

    Baie geluk Mynick! 🙂

  7. skoor says:

    Geluk MyNick – ek hoop jy het ‘n lekker RAAPKOEK gehad vir jou groot dag.
    😉

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: