Verjaarsdae en herdenkings!!!

Ek kom maak net gou vinnig ‘n draai om vir julle almal te sê baie gelukkige Moedersdag en vir my Pa te sê baie, baie geluk met Pa se verjaarsdag en ek hoop en bid dat die jaar wat kom met baie minder bekommernis en pyn sal gepaardgaan.  Dankie dat Pa so ‘n wonderlike Oupa is en geniet die dag….

 

 

♥ * ♥  Vir Mynick, lyk my ons gaan dit maak my man…  Dankie vir al die wonderlike jare saam met jou.  Never a dull moment!!  Ek sien uit na nog vele meer.  Ek’s baie lief vir jou…  ♥ * ♥

 

En laaste maar nie die minste nie:   ♪♫ Happy Birthday to me, ♫ Happy Birthday to me, ♫  Happy Birthday dear me-ee♫♪♫, Happy Birthday to me……..  ♪♪♫♪

11 Responses to Verjaarsdae en herdenkings!!!

  1. Von says:

    More my verjaarsagmaatjie/-sussie! Veels geluk met jou verjaarsdag, Pa-Stoffel s’n en ook met jou en Nick se huweliksherdenking. Mag daar nog vele pragtige, mooi, gelukkige, liefdevolle, gesonde jare vir julle almal wees. Mag julle almal ‘n baie wonderlike, onvergeetlike dag ervaar.

    Die troufoto laat my met sulke lekker soet heimwee terugdink en verlang……… Lief julle!

  2. Von says:

    O-ja, en ‘n baie gelukkige Moedersdag toe nou ook nog vir jou en vir Ma-Elbie! (Sjoe, hierdie dag is swaar op jul familie se sak!)

  3. Wipneus! says:

    En hier gaan ek …….. geluk met jou verjaarsdag, jou huweliksherdenking, Pa Stoffel se verjaarsdag en moedersdag! (uitasem😉 )

    Daar by jou word vandag groot feeste gehou, geniet dit en mag jy ‘n wonderlike jaar hê, mag al jou drome waar word, en mag jy en Mynick saam oud word en mekaar met nog meer liefde in rolstoele rondstoot 😉

    Cheers klink ek ‘n glasie van die beste!!

    Baie geluk!!

  4. Emil says:

    Dankie vir die inloer. Was en is steeds ‘n wonderlike dag! Geluk aan oupa😉

  5. Netjane says:

    Sjoe Pikkelik – jy moet baie goed op 1 datum onthou (of is dit hoe jy dit beplan het?)😉

    BAIE GELUK!!!

  6. krista says:

    ♪Happy Birthday to yooooouuuuuuuu . . . ♪

  7. Pikkelik says:

    Baie dankie vir almal, hoop julle het ‘n lekker naweek gehad…. 😆

  8. Roer says:

    Baie geluk Pikkie.

  9. sonkind says:

    Happy Happy Happy Happy met al die herdenkings!

  10. Zee says:

    Mmmm, bietjie laat, maar anyway, hoop jy het ‘n superdag gehad gister!

    ♪♫Happy belated birthday to you♪♪Happy belated birthday to you♫♫

    Tjorts op jou Pikkie!

  11. Paula says:

    ♪♫Happy belated birthday to you♪♪Happy belated birthday to you♫♫

    Mag God jou en jou gesin ryklik seën in hierdie nuwe lewensjaar!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: