Om die son te vang…

Die son hou vir my ‘n ongekende bekoring in.  Miskien omdat mens hom kan sien maar ook nie regtig na hom kan kyk nie…  Miskien eenvoudig omdat ek herlaai voel as ek vir ‘n rukkie buite in die son gestap het.  Ek is oortuig die son laai my met goedvoelhormone of iets…  Hierdie is vir my van die mooiste foto’s wat ek nog ooit gesien het.   Hiermee dra ek dit dan ook op aan Sonkind http://sonkind.wordpress.com/ net omdat dit so mooi is….   Ek weet ongelukkig nie aan wie om krediet te gee nie want ek dink hierdie foto’s is al ‘n paar keer per e-pos oor die wêreld gestuur.   Baie van julle het dit al seker gesien, maar tog die moeite werd om weer daarna te kyk. 

 

 

 

11 Responses to Om die son te vang…

  1. Dellie says:

    Die foto’s is besonders, ja.

    Pikkie, ek kuier nie normaalweg naweke op die internet nie, maar ek wil gou ietsie in jou oor kom fluister:

    Baie geluk met jou verjaarsdag more, ek hoop jy word heerlik bederf, die kiddies slaap deur, en mag die son oor jou skyn elke dag! ((Pikkie))

  2. Zee says:

    Pikkie, hierdie is besondere fotos, toe ek dit sien wou ek jou vra nou hoe kry jy dit reg om altyd die moments te capture…. tot jy bietjie verder lees. Ek dink Sonkind gaan mal wees oor hulle!🙂

  3. Salomè says:

    Sjoe, dis baie mooi en besonders.

    Ek sien jy verjaar. Baaaaaai geluk, en ek hoop alles wat jy voor wens word more waar. Verjaar so saam met Moedersdag, hoop ek jy het ‘n lieflike dag.

    Ons babie is verlede jaar op Moedersdag gebore en word Dinsdag 1 jaar oud. so julle is amper verjaardag maatjies. Geniet dit

  4. Louisa says:

    😀 Pragtig!

  5. sonkind says:

    WoW😳

    /me se^ baie dankie vir die mooiste mooi fotos en vir die eer.
    🙂

  6. sonkind says:

    En VREESLIKE lekker verjaarsdag vir jou more, so op die Moedersdag. Hoop jy word dubbeld ge”spoil”!

  7. Wipneus! says:

    Hello Pikkie…

    Geniet jou verjaarsdag, en ook Moedersdag! Hulle moet jou nou dubbel bederf!

    Baie geluk

  8. Wipneus! says:

    O vergeet ek sorry, weer te haastig.
    Ek het nog nie die son foto’s gesien nie, dis DIVINE!!!

  9. Sabrina says:

    Kyk na my lippe Pikkelik, want ek fluister in verwondering “Dit is pragtig”

    Dit is spesiaal mooi…… mooier as droom-mooi.

  10. demoerin says:

    Sulke mooi kiekies. Die son het definitief ‘n positiewe invloed op die psige. Dit is hoekom ons hier in SA sulke nice mense is!!

  11. Ek is bietjie laat, maar wow, die son bring bewondering.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: