Ouboet se Dinosaurs

Almal weet nou al Ouboet se hele lewe wentel om dinosours. Nou ja, hierdie is sy all-time-favourite! Julle weet mos kinders het nou maar ‘n ding met liggaamsfunksies!  Nie vir sensitiewe kykers!!!!

Dinosaur farts

 En hiermee sê ek dan baai-baai tot Vrydag 1 Mei 2008.  Praat dan weer met julle.  Gedra julle asseblief, ek haat dit om te mis….

9 Responses to Ouboet se Dinosaurs

  1. Adrie says:

    Soet wees Pikkie

    Ons sal jou baie mis.

  2. WALALLALA. Dis snaaks. Mooi bly sien jou weer!

  3. Wipneus! says:

    Pikkie ek gaan jou mis!

  4. Zee says:

    Geniet jou breek!! Ai en nou net toe ek weer kan operate!🙂

  5. platterfuss says:

    (((((pikkie)))))

  6. Vonnie says:

    Ja, die seuns-dinge! Geniet die breek Pikkie. Ons ry Maandag en kom eers weer 4 Mei terug. ((((((pikkewyn))))))

  7. hoe jaloers is ek nie nou nie….ek wil ook vakansie hou!
    Geniet dit!

  8. Wipneus! says:

    Ek tel al die slapies af tot 1 Mei… 😆

  9. Roer says:

    O wee, my seuns gaan MAL wees hieroor. Sal hulle vanaand wys. Mooi bly! (((Pikkelik)))

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: