Kosmegrasie…

Het jy al ooit gewonder wat ‘n Suid-Afrikaner wat in ‘n ander land gaan kruideniersware koop moet deurgaan?  Kyk bietjie hierna…

 

 

 

 

 

En my absolute gunsteling!!!!!!!!!!!  😆

 

 

15 Responses to Kosmegrasie…

  1. Paula says:

    O my genade!
    Ek sal maar swaar sluk aan daardie kossies🙂

  2. Adrie says:

    Instant diet.

  3. Tersia says:

    Dit maak anyway ook maar net weer vet as dit nie reg geeet word nie!

  4. Wipneus! says:

    O my jinne, hierdie name!

  5. Dellie says:

    Sien jy het Engrish ontdek… ek kuier gereeld daar, en lag my as af. Veral die kennisgewings wat so direk vertaal word, is histeries snaaks!😉

  6. neykie says:

    nee, wat dis hoekom ek hier sal bly. ek is nie mal oor vreemde disse nie.

    funny fact van my- ek kan gebraaide mins eet maar nie minsballetjies nie. daarom eet ek niks wat vir my vreemd lyk nie

  7. Ek sal nog ‘n post doen oor al die snaakse vertalings hier in Korea. Dank Vader al die kosgoete is in koreaans. As die prentjie op ‘n pakkie dodgy lyk koop ek dit nie! Ek is maar vol dinge as dit by kos kom!

  8. Vonnie says:

    Nee wat, ek bly maar net hier waar ek is – verstaan ten minste wat ek gaan eet!
    Kaalvoet, was die aanpassing met al die vreemde kosse nie vir jou vreesaanjaend nie?

  9. Nats says:

    Kan ek asb bietjie CoolPis kry saam MyFannie?
    😆 😆😆

  10. Roer says:

    Kruideniersware koop sal een groot grap wees. Mense sal dink ek’s mal, want ek sal die heeltyd loop en lag!

  11. Adrie says:

    Tweeling

    Jy is te vol stront daarvoor.

    Neykie

    My gunsteling eier gereg is omelet, maar ek eet GLAD nie roereiers nie.

    Roer

    Ek lees nou die dag my epos in die verkeer. Daar gaan ek so aan die giggel, dat dit mense dog ek is klaar.

  12. Wipneus! says:

    Adrie jy is klaar, klaar 🙂 🙂 hoe kan mens omelet eet maar nie roer eiers?

    Neykie dit klink baie snaaks 🙂

  13. Wip, nes jy roereier kan eet, maar nie eiergele nie! Ek haat dit! Die aanpassing wasnie so bad nie aangesien mens maar die gewone stuff hier kry. Ek was maar in die begin bang om sommer enige iets te eet en ek is maar nog steeds versigtig, maar eintlik verbasend ok! Die koreaanse kos is nogal lekker, wel dit wat nie die kak uit jou brand nie!

  14. Wipneus! says:

    Kaalvoet dink klink of jy van Korea hou, hulle maak lekker kossies en die mannetjies is mal oor jou. Korea is baie goed vir jou 🙂 🙂

  15. Adrie says:

    Wip

    Ek gril my van kleins af dood vir roereiers. My ma het my al gedwing om dit te eet, maar wragtig is dit nie lekker nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: