“Smallest Teenager” – Update

Lyk my ek is nou maar geseënd om kronies met klein dogtertjies deurmekaar te wees.  Volgens wat ek verstaan het hierdie meisietjie – Jyoti Amge – Turnersindroom of dan dwergisme. Dit bly nog steeds hartseer.

 

Danksy Wipneus – hier is ‘n plekkie waar julle meer oor haar kan uitvind : http://www.mahalo.com/Jyoti_Amge

 

 

 

Lekker week vir almal…. 

 

 

8 Responses to “Smallest Teenager” – Update

  1. Adrie says:

    Pikkie

    Ek wil nie se jou info is verkeerd nie, maar ek het op die internet hierdie kind al tee gekom. Sy het dwergisme, maar nie Turner sindroom nie. Een van die simptome van turner sindroom is ‘n wepagtige nek en haar nek lyk normaal. Ek dink sy ly aan Achondroplasia.

  2. Pikkelik says:

    Thanks A3, so leer ek maar so stuk stuk. Lekker dag vir jou…🙂

  3. Adrie says:

    Pik

    Hou dalk ‘n open mind. Ek is nie juis bekend daarvoor dat ek sin praat nie.

  4. Dellie says:

    Ag siestog, dit maak nie saak waaraan sy lei nie, dit moet seker geweldig moeilik wees om so klein te wees in ‘n wêreld vir grootmense.

  5. Wipneus! says:

    Ag maar is sy nie te cute nie!!

    Ek het bietjie gaan nalees oor die dingetjie, sy sê sy is baie happy met haar size. Haar naam: Jyoti Amge, 14 jaar oud en weeg 11 pond. 58 cm lank???

    Met so dingetjie sal ek heeldag kan pop speel!!

  6. Wipneus! says:

    http://www.mahalo.com/Jyoti_Amge

    Sy sê sy is trots om klein te wees!

    Goeie voorbeeld van iemand wat bo haar omstandighede uitstyg en ‘n sukses maak van die lewe!

  7. Pikkelik says:

    Bravo vir Jyoti Amge!!!!!!!

  8. Von says:

    Dit bly ‘n wonderwerk dat alle organe ens, so proporsioneel normaal is vir haar grootte en dat sy so normaal kan funksioneer – al is dit in ‘n wêreld van grootmense.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: