Vieslike Foto’s net vir vroue!

EN VIR DIE VAN JULLE WAT NOG NIE GENOEG GESIEN HET NIE, HIER’S NOG IETS!!!

LEKKER DAG!!!!!!

 

17 Responses to Vieslike Foto’s net vir vroue!

  1. Wipneus! says:

    Pikkie, hoe kon jy???? Ek wil skreeu vir die lus na ‘n soetigheidjie!!

  2. Dellie says:

    Ek is so geskok!😯 Dit is regtig vieslike foto’s… veral die laaste ene! Hoe kon jy dit by jou gewete verby kry en hier plaas? Skandelik, seg ek jou, skandelik!:mrgreen:

  3. Adrie says:

    Sjuut . . .

    Laat my net ‘n oomblik in stilte staar.

  4. neykie says:

    Eish, atleast het ek een voordeel- ek is anti-koek(allergie vir gluten) So ek is heel fine net jammer jy het net een manlike foto gesit….
    😆

  5. Pikkelik says:

    O julle is ‘n klomp sissies, ek gaan nou dadelik vir my ‘n heerlike ‘dubble death by chocolate cake’ bak, met gesmelte sjokelade en kersies bo-oor en dan gaan ek al die oortollige vet afskud op my Powermax…. Whahahaha😆

  6. ADRIANA says:

    Pikkie

    Jy gaan al daardie oortollige vet afskud as jy gaan weghardloop van ons af – omdat jy nie gedeel het nie.

  7. Pikkelik says:

    Toemaar ek sal vir jou ‘n stukkie e-mail…

  8. Al koek wat regtig vir my lekker is hier in Korea is die kaaskoek! Ek het nog nooit sulke lekker kaaskoek ge-eet nie!!! Hulle bak nie regtig hier nie en hul chocolate koek proe soos plastiek! Dit lyk ook fake…die roomyskoeke is nogal gewild hier en heel lekker…

    Dink daai laaste foto sal maak dat ‘n paar vrouens vieslike terte op hulself trek😉

  9. Pikkelik says:

    LOL @ Kaalvoet se terte!!!!

  10. neykie says:

    al koek wat ek kan eet is kaaskoek mmmmmm, water my mond nou…..

  11. Zee says:

    Pikkelik, hierdie pas so by jou blik vandag. Loer net vinnig, lappie sal seker teen Vrydag opdaag, ek mis my bloggery.

    Dankie vir die ietsie vir die oog, mmmmm nou letterlik en figuurlik!

  12. Jaco says:

    Ek bied aan om onmiddelik van die evidence ontslae te raak sodat die vieslike goed geen vrou weer verlei nie. Ek het ‘n spesiale plekkie kort neffens my lewer uitgesoek net daarvoor.

  13. Pikkelik says:

    Whahahahaha @ Jaco, ek het altyd geweet jy is ‘n jintelman!!!! So konsidererend!

  14. Von says:

    Sies man, jy weet wat vieslike fotos aan mens doen. Ly my net in die versoeking en siedaar, kyk hoe vriendelik reageer die lyf – vol dimpels van vrolikheid!

  15. mieliepap says:

    Dit was nou onnodig, sit ek met ‘n mond wat water van al die soet goed en toe is daar ‘n semi-naakte man.

  16. Pikkelik says:

    Nooit – Semi-naak – kannie wees nie, net halfpad aangetrek!!!! 🙄

  17. platterfuss says:

    NET wat ek nodig het vanoggend…….

    :drool:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: