Slow down.

Hier sit ek alweer met ‘n grys screen, met ‘n grys blokkie en hierdie boodskap! 

You are posting comments too quickly. Slow down.

Kan iemand my help.  Ek tik al met net EEN vinger, maar niks!!!!!!!!

9 Responses to Slow down.

  1. Wipneus! says:

    Myne het ook een dag so gemaak Pikkie. Dit het sommer self weer reggekom, miskien is dit omdat ek so hard op die rekenaar geskreeu het! Ek gooi hande in die lug, kan nie help nie. Dellie jy help altyd, wat gaan hier aan? Het jy al “gereboot”

  2. Dellie says:

    Hehe, dit gebeur so af en toe. Ek dink WordPress lei soms effens aan skok!😆

    Wetie wat dit veroorsaak as jy nie RERIG soos ‘n cowboy tekere gaan nie, skep maar bietjie asem, restart, en kom probeer weer!😉

  3. moet niks glo wat wipneus se nie, sy het haar keybord vanoggend vir brekfis geeet…..

  4. Vonnie says:

    Dink jy’s die web een voor – doen altyd alles @ die spoed van lig! Kry nie eers aan my blog gewerk nie!

    Haha, raai – kry ek sowaar dieselfde boodskap as jy! Seker maar ‘n tydelike webfout of iets.

  5. Wipneus! says:

    whaaahaahaa Rosie skaam jou!!

    Pikkie ek het nie die probleem nie, ek dink die fout lê by jou vingers, waar wil jy nou weer so vinnig heen hardloop dat die arme comment bloggie seer gemaak word?

  6. Pikkelik says:

    Moenie nog vra nie. Teen die spoed van lig een van die werkers se kinders ingejaag PR toe. 50km. Arme kind, dodelik siek. Moes hom eers in hospitaal gaan inboek, reel vir verblyf vir die ma, ens. Hoe sê Dellie: Fok, fokker, fokste… :mrgreen:

  7. boendoe says:

    Nee, ek het dit nog nooit beleef nie. Dalk submit ek my comments te stadig? 😀

  8. Wipneus says:

    Pikkie ek het net gou ingeval en wou sê my rekenaar gooi ook nou so grys ding, dus my vingers het ook nou geknoop.

    Eish nou lees ek van jou blou maandag! Jy is seker doodmoeg!

    Boendoe ons moet net nie vir Pikkie lag nie sy speel met wit hase en vark spek, as jy vir haar lag, gebeur dieselfde met jou. Die rekenaar hou aan vertel ek is ook te vinnig vir hom. Natuurlik maak dit my vreeslik trots, dat die ou vingertjies nog soveel woema besit , op so hoë ouderdom. Maar Pikkie het dit vir my gestuur, ek voel dit in my water.

    Lekker aand! 🙂

  9. patches says:

    Hallo jy, eks mal oor jou blog. Ek hou regtig daarvan. Chat weer met jou- en oor jou inskrywing hierbo – het jy “boude geswaai” terwyl jy getik het? hahaha

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: