Wat de….?

Nee genade, ek gee oor!  Wat ‘n dag, eers kan ek om die dood nie ingelog kry nie, en nou bly hy vir my sê: You are commenting to fast – please slow down!   Huh…. 

5 Responses to Wat de….?

  1. sonkind says:

    Hardloop jou vingers nou vir jou rekenaar se brein weg! Dit wil gedoen wees😆

  2. Pikkelik says:

    Moenie nog lag nie… ek hardloop sommer self weg!

  3. Wipneus! says:

    ha ha Pikkie, stadig met die keyboard jy moet hom stadig benader, hy is kleiner as jy!

  4. Pikkelik says:

    Praat jy wat tande het…. 😆

  5. haai miskien lees jy te vinning…giegie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: