Papsmeer

Hier is nou ‘n klassieke voorbeeld van hoekom mans nie moet boodskappe vat nie…..

 

Ek skryf weer iets ordentliks sodra my Pastel-penarie iets van die verlede is.  *sug*

8 Responses to Papsmeer

  1. neykie says:

    😆

    eish

  2. KruidjieRoerMyNie says:

    Bwahaha! Baie goed.😀

  3. Roer says:

    Trek af jou broek en brul. As jy wil. Solank jy net saam speel. Saam speel. http://kruidjieroermynie.wordpress.com/2008/04/10/ons-tag-alweer-8/

  4. Wipneus! says:

    Pikkie daar is vir jou ‘n werkie op my plekkie.

    ha ha vir jou nota!

  5. Dellie says:

    LOL!

    Watter Pastel probleempie? Kan ek dalk help?

  6. Adrie says:

    Ek het amper gevra wat is ‘n papsmeer.

  7. Pikke, baie snaaks. Moet ook nie sommer dat hulle vir jou ‘n afspraak maak by die gynie nie, dalk bestel hulle ‘n bier by die dokter.

  8. boendoe says:

    Ek verkies my ginekoloog in elk geval dronk. Dan kan hy nie lekker onthou wat hy gesien het nie…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: