Alweer 8!

Wipneus en Roer het my getag, so brace yourself:

Goed waaroor ek passionate is:

Mynick

Ouboet 

Poppedyn

My honde

My ouers

Anti-kindermishandeling

Lees

Blogging

Goed wat ek wil doen voor ek langboompies toe gaan:

Leer swem

Israel toe gaan

Whitewater rafting (ek het ‘n idee die een gaan nie realiseer nie)

‘n Perfekte souflè maak

My kinders gelukkig sien

Van Pastel ontslae raak

Voel hoe seks op 80 voel

Ophou Coke drink

Goed wat ek gereeld sê:

Ag koek in die lewe

Liewe genade

Moenie, jy gaan seerkry

Nee, nee, nee (ek’t klein kindertjies)

Fôk

Los jou sussie uit!

Ag nooit

Ouboet ek tel:  1…2…3 badkamer toe

Boeke wat ek onlangs gelees het:

Raaiselkind – Annelie Bothes

Toorbos – Dalene Matthee

Pieternella van die Kaap – Dalene Matthee

Healthy Sleep Habits, Happy Child  –  Dr Marc Weissbluth

Om seuns groot te maak – James Dobson

Kleutersorg  –  Dr Christopher Green

Angel behind the rocking chair – Pam Vredevelt

Wanneer ma’s vir hulle kinders bid – Stormy Omartian

Liedjies waarna ek kan luister:  (Ek gaan eerder kunstenaars of bands insit, ek kan nie na 1 ding oor en oor luister nie.)

Nikos Ignatiadis

Celine Dion

Frank Duval

Laura Branigan

Pussycat (Ja, lag maar!)

Bad Boys Blue

Leonard Cohen

Laurika Rauch

Movies wat ek al baie gesien het: (Wie kyk ‘n fliek 8 keer?????)

An Officer and a gentleman

Dirty Dancing

Titanic

Pretty Woman

Stepmom

Charlie’s Angels

Junglebook

A land before time

Ek dink almal is nou-al getag, so as jy nog nie getag is nie, en jy val per ongeluk in die blik, wel blogger, dis jou beurt!!!

 

3 Responses to Alweer 8!

  1. Wipneus! says:

    Pikkie hier’s jy weer, hier’s jy weer met jou blikkie voor my deur. Ek het jou gemis vandag!!

    Uit jou boeke lysie kan ek sien jy is hard besig om kinders groot te kry. Leonard Cohen en Pussycat is ook van teddiebeer se gunstelinge.

    Huiswerk is klaar nou kan jy bene in die lug gaan sit! 😀

    Lekker aand

  2. Adrie says:

    Ek kyk ‘n fliek 1000 keer as ek daarvan hou. ‘n Boek ook.

    Ek weet (en hou) van Pussycat. Georgie, Wet day in September, Mississippi ens.

  3. Roer says:

    Stem saam met Adrie oor daai fliek storie.
    lol@seks-op-80

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: