GEEN BLEDDIE PROBLEEM!!!!

Ok, ons het nou geen probleem met ons water meer nie, want ons het nou geen bleddie water nie……

12 Responses to GEEN BLEDDIE PROBLEEM!!!!

  1. Zee says:

    Agge nee, ek wou nog gister vir jou sê ek stuur bietjie donker bubblebath om die water te “camo”

    Sterkte sonder die water!

  2. Adrie says:

    Mens kla mos altyd . . .

    Skoon water is ‘n reg. Gaan pie in die burgermeester se drinkwater.

  3. Die Wolf says:

    Lyk vir my of julle maar bier sal moet drink.:mrgreen: En daai vuil water sal moet ontsmet met ‘n sopie whisky daarby…

  4. platterfuss says:

    Eish…. en niks walgliker as VUIL water nie… en niks (amper) erger as g’n water nie….

  5. Adrie says:

    Plat

    Wat van geen drank?

  6. Nico says:

    Hoop nou nie jy dink my kommentaar gister het julle gejinx nie!

  7. Wipneus! says:

    O nee! Pikkie dit klink of jy in die woestyn bly!

  8. boendoe says:

    Ja nee, jy wou mos kla! 😛
    Bruin water is beter is geen water, of hoe?!

  9. Meermin says:

    Dit is nou ‘n gemors, ons het so twee weke terug ook nie water vir die naweek gehad nie, mens dit is vreeslik, gelukkig vir ons het ons boorgat, maar daai water proe niks lekker nie! Jy kan nie in dit bad nie, want dit is yskoud. Ons het al gedink om die spa aan te sit, en maar in die ding te gaan bad sodra die water warm is! Mens is gestrand sonder water en sonder krag! Hoe op aarde het ons groot groot ouers reggekom sonder lopende water en krag? Of het ons net te gewoond te bederf geraak as jy die kraan oopdraai is daar water, sit jy ‘n skakelaar aan het jy lig.

  10. Dellie says:

    Shame! Hoop die probleem is intussen opgelos?

  11. vokof says:

    Vok, jy kla oor water, ek het voken water gehad vanoggend, maar vokol eskom. Try nou met ‘n vokin kers stort…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: