Wanneer die petrolprys R10.00 ‘n liter slaan!

petrol.jpg

10 Responses to Wanneer die petrolprys R10.00 ‘n liter slaan!

  1. Adrie says:

    Ek is te dik vir ‘n fiets. Ek sal nou regtig moet fiks word en my kar inruil op ‘n fiets.

  2. Pikkelik says:

    Mooi Adrie, linkeroog oop 1,2,3 – Linkeroog toe 1,2,3 – Regteroog oop 1,2,3 – regteroog toe….

  3. Dellie says:

    Jy is getag! Gaan loer by my…

  4. Nico says:

    HA HA HA!!!

  5. Daar gaat jy op jou bergfiets….Ermelo toe met die kinders in ‘n waentjie…

  6. Adrie says:

    Pikkie

    Dalk moet jy vir jou ‘n donkie kar kry. Ek is seker niemand in Amsterdam sal omgee nie.

  7. Pikkelik says:

    Hahahahahahaha!!!!! Liewer perde, jy ken mos daai grappie van die boer wat vir die donkie gesê het: Dit was die eerste keer!

  8. Adrie says:

    Pikkie

    Perde is ook maar useless. Kry dan maar muile.

  9. Pikkelik says:

    Af nee koek Adri, die storie raak nou morsig! Ek sien daar by 7 Skewe Kleure ons kan nou sommer water gebruik vir die karretjies. Ek is ‘n fool vir gadgets! Daai een moet ek kry!

  10. Wipneus! says:

    Ja, ek het al genoem, ek gaan my motorhuise verander in perdestalle, dit kan nie meer so aangaan nie. Die perde moet elke dag geroskam word, enige iemand lus vir ‘n ekstra werkie, As jy my perde mooi oppas sal ek bietjie meer betaal.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: