Dellie se “paint”

Nouja Dellie, you have been warned!  

dellie-se-hond.gif

En hiermee tag ek nou vir Dorings en Soms Rose ( Dis jy A3), Mieliepap, Onder die maan en sterre (Wipneus) en RosalindFranklin!

http://delliesedinge.wordpress.com/2008/04/03/skuil-daar-n-kunstenaar-in-jou/

9 Responses to Dellie se “paint”

  1. Wipneus! says:

    Pikkie agge-nee man!!! Hoe werk jy nou met my, ek is nog splinternuut hier, kan jy nie ruik nie!!

  2. boendoe says:

    Genade, Pikkelik, dis oulik! Ek gaan sleg afsteek. Sies vir jou. Ek dog ons tweetjies gaan saam-saam ‘n power poging ingee. Nou’s ek op my eie… *snik*

  3. Pikkelik says:

    Wipneus… Swem sussie swem! Onthou jy mag net paint gebruik!
    Boendoe, dit het my bleddie 3 ure gevat!

  4. Julle prente is baie oulik…..ek weet niks vir sulke goed teken nie.

    Toe ek klein was het ek gekroek met monopoly….so…mmmmmm

  5. Adrie says:

    Pikkie

    Ek is niks meer lief vir jou nie. Ek het in gr 2 laas iets geteken. Ek sal jou terug kry.

  6. Dellie says:

    Hehehe! Dis te oulik Pikkelik! Print dit asseblief uit en sit dit op die yskas.😎 10 uit 10 vir jou ook!

  7. Pikkelik says:

    Thankyou Mam, may I go to the bathroom now?

  8. ADRIANA says:

    Huiswerk voltooi.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: