Mokken Foeg!!!

Ek’s terug, mokken foeg en bietjie in die knyp!

WATCH THIS SPACE!!!!!

Ek vertel julle more alles….

att00039.jpg

4 Responses to Mokken Foeg!!!

  1. netjane says:

    So jy het darem die shopping oorleef? Ek weet na so ‘n uittog is mens stokflou en ek het nie eers kinders nie!

  2. Wipneus! says:

    Ek het nogal gedink jy gaan moeg wees, kan nie wag om te hoor van jou uitstappie en wat jy aangevang het nie!!! ha ha Ek neem aan jy het te veel geld uitgegee, Pikkelik!!! Wat het jy gekoop (Vra ek fluisterend????) Jy sal liefie ekstra moet liefie, ek kan moontlik help deur ‘n paar van my tips ook te gee, been there, done that…..

  3. Zee says:

    Klink vir my jy is pootuit! Ok, ons wag maar tot more om te hoor of daar nog iets in die winkels oor is!

  4. Adrie says:

    Ek is al moeg na jou space gekyk. Wanneer hoor ons nou alles.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: