Hier gaat ek…!

Nou-ja vriende en vriendinne, medebloggers en ander belangstellendes, hier gaat ek!  Ek durf vandag die stad aan.  Siende dat die naaste stad ten minste 250km ver is, sal ek maar sommer Ermelo aandurf. 

As julle nie weer van my hoor nie, my testament is in my lessenaar se onderste laai, my spaargeld in my juwelekissie en die res van my rubbish kan julle maar oor vuisslaan.

 Nou ja, die karstoeltjies is ingestrap, die stootwaentjie, doeke, bottels, wetwipes, en ekstra skoon klere is gelaai, die kinders is gelaai, my ma is gelaai….

So baai…

(O ja, ek gaan my nege films waaroor Karel my aangespreek het laat ontwikkel.)

6 Responses to Hier gaat ek…!

  1. Wipneus! says:

    Geniet die “shopping” Pikkelik!

  2. boendoe says:

    Ek weet nie of ek eerder moet ‘sterkte’ se nie! So trek met alles behalwe die kitchen sink kan partykeer maar stresvol wees. Veral as jy later besef jy het een of ander noodsaaklikheid (vir die kiddies) by die huis vergeet!
    Geniet…en sterkte!

  3. Dellie says:

    Sterkte my ding, ek dink jy gaan dit nodig hê… en kom wys van daai foto’s hoor!😉

  4. neykie says:

    Eerste keer hier en ek dink ek gaan dit geniet hier. Sal nog plan maak om deur alles te lees

  5. Dit is nou snaaks beskryf! hoe was dit toe? Alles en almal darem weer ingelaai gekry?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: