Mary’s Lamb…

att000141.jpg

Mary’s Lamb

Mary, had a little Lamb,

His fleece was white as snow.

And everywhere that Mary went,

The Lamb was sure to go.

He followed her to school each day,

T’wasn’t even in the rule.

It made the children laugh and play,

To have a lamb at school…

And then the rules all changed one day,

Illegal it became;

To bring the Lamb of God to school,

Or even speak His Name!

Every day got worse and worse,

And days turned into years.

Instead of hearing children laugh,

we heard gun shots and tears.

What must we do to stop the crime,

That’s in our schools today?

Let’s let the Lamb come back to school.

And teach our kids to pray!

att0001ppp.gif

2 Responses to Mary’s Lamb…

  1. Adrie says:

    In my nederige opinie –

    Skole is verantwoordelik vir opvoeding en ouers en kerke vir godsdiens. Baie skole vergeet gou daar is kinders van verskillende gelowe / kerk en dan begin onderwysers hulle eie opinies op kinders afdwing.

    Ek het geen probleem as daar in ‘n skool gebid word nie. Maar ek het ‘n probleem as daar voorgese word wat geglo moet word. Bv, ‘n onderwyser wat die Drie-enige God nie aanvaar nie en kinders leer dat Die Vader, Die Seun en Die Heilige Gees een is. Net as ‘n voorbeeld.

    Ek is vir geloofsgelykheid, want Christenskap het net betekenis as iemand dit vrywillig volg. Tog sal ek nie wil he my kinders moet aan Islam, Hindoe ens blootgestel word nie. Wanneer hulle die dag besluit dat hulle meer wil weet, moet hulle self gaan ondersoek in stel.

    Wat gebeur as Onderwyser A uit die Bybel lees en Onderwyser B uit die Koran?

    Ideal sal die skool Christelik wees. Prakties weet ek nie.

  2. Wipneus! says:

    Pikkelik

    Dinge is besig om heeltemal hand uit te ruk in die skole, sommige kinders het glad nie meer maniere en dissipline nie. Ek het toevallig vroeër met iemand gepraat wie se broer ‘n skoolhoof is, en hy sê dis nag! Hulle respekteer nie die onderwysers nie en is sommer net onbeskof! Hy vertel my ook as jy probeer om daardie kind te dissiplineer, spring die ouers op jou nek! Die goeie onderwysers wat nog oor is, is daar vir die liefde van die saak. Maar dis so onregverdig teenoor die kinders wat wel daar is om te leer en goeie maniere by die huis geleer is.
    Wat my pla…is daar regtig iets om sake om te keer? Geen wonder so baie mense doen deesdae “home schooling” met hulle kinders nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: