Baby in a tree…

Ongelooflike foto!

As jy nie die baba in die boom kan sien nie, moet nie opgee nie.  Dis werklik ongelooflik as dit verskyn.  Dis nie animasie nie, en dis nie ‘n grap nie…

baby-in-tree.gif
Jy moet met ‘n oop oog en ‘n ‘open mind’ kyk.
Moenie vir die baba soek nie, dan sal jy dit sien.
As jy dit eers sien sal al die ander goed verdwyn.
Sien jy dit?

Tip:  Die kromming in die boom regs bo is die voete.

9 Responses to Baby in a tree…

  1. Zee says:

    Ok, ek sien dit nie, sal weer later kom draai!

  2. Adrie says:

    Cool

    Dit is bevange, regtige ‘n oulike pic.

  3. mnr.muller says:

    dis great!

    Zee – jy moet na die negatiewe ruimte kyk, nie die boom self nie.

    …maar ek glo nie dis ‘n sommerso-foto nie. dis tog sekerlik gemanipuleer?

  4. Pikkelik says:

    Dink self dis bietjie ge’tipex”, maar nog steeds stunning…

  5. Jaco says:

    Haai jinne ons! ♪. . . I can see clearly now . . . ♪

  6. TristonJ says:

    dis pragtig, en dit is ge”tipex” maar so blerrie goed gedoen!

  7. attie says:

    As mens dit eers gesien kan jy die prentjie nie weer nie sien nie. Is ook met baie dinge in die lewe so – as jy eers insig het kan jy nie verstaan dat jy nog nooit die insig gehad het nie.

  8. Zee says:

    Mnr Muller, jinne dankie tog, nou sien ek die baba, dit lyk vir my soos n fetus in n mamma se baarmoeder.

    Ok, dit het my lank gevat om dit raak te sien hoor!

  9. boendoe says:

    Cute!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: