Breinspoeling

Ek kan nie vandag blog nie, ek moet filing doen…

Ek kan nie vandag blog nie, ek moet filing doen…

Ek kan nie vandag blog nie, ek moet filing doen…

Ek kan nie vandag blog nie, ek moet filing doen…

Ek mag nie vandag blog nie, ek moet filing doen…

Ek sal nie vandag blog nie, ek moet filing doen….

Maar sê my net gou iets, is daar enigeen in hierdie blogwêreld wat my in elkedagse Afrikaans kan sê hoe om ‘n foto te post sonder dat dit of – so klein is dat jy ‘n vergrootglas nodig het, of – so groot is dat jy net ‘n derde kan sien???? 

Ek dink ek is tegnologies gestremd…

8 Responses to Breinspoeling

  1. Adrie says:

    Ek sal (alweer) nie file nie, maar blog.
    Ek sal (alweer) nie file nie, maar blog.
    Ek sal (alweer) nie file nie, maar blog.
    Ek sal (alweer) nie file nie, maar blog.
    Ek sal (alweer) nie file nie, maar blog.

  2. boendoe says:

    More Pikkelik,
    Lekker filing doen! Klink verskriklik opwindend!

    Vra vir Dellie vannie foto’s. Sy is die boffin, en sy charge nie te veel nie… 😀

  3. meermin says:

    Geniet jou filing, ek verdwyn baie gou as ons hier moet filing doen, ek raak soos ‘n groot speld weg, ek sal sit nie doen nie!!!! Het gelukkig die laaste tyd wat hierdie spul filing doen – genoeg edits and urgent edits wat my besig hou!! Nee kyk as dit kom by filing het ek twee linkerhande en twee regterbene!

  4. Pikkelik says:

    Sies Adrie, dis nie regverdig nie, Boendoe, basta met jou opwindend, ek haat dit!!!! Meermin, haai (skies verkeerde woordkeuse) maar meerminne het ‘n stert en vinne, waar kry mens iemand om jou filing te doen, bevoorregte vis.
    O ja, Ek kan nie vandag blog nie ek moet filing doen…

  5. Dellie says:

    Hehe! Stuur vir my ‘n e-mail dan help ek jou met jou fi… foto’s!😆

  6. sonkind says:

    Pikkelik, herhaal nou stadig agter my aan:

    Ek kan nie vandag filing doen nie, ek moet blog.

    Ek kan nie vandag filing doen nie, ek moet blog.

    Ek kan nie vandag filing doen nie, ek moet blog.

    Ek kan nie vandag filing doen nie, ek moet blog.

    Ek kan nie vandag filing doen nie, ek moet blog.

    Sien jy nou, dit was maklik!😈

  7. mieliepap says:

    Pikkelik, wat ek doen is om my foto’s met IrfanView (kry by http://www.irfanview.com/main_download_engl.htm) te Resize, na ‘n hanteerbare grootte. (Ctrl+r)

    Wat ook help is om die foto op te laat na ‘n flickr account. Flick maak outomaties kleiner foto’s van jou foto’s. Ek insert dan images in my blog wat na die kleiner foto’s wys, en maak die kleiner image op my blog ‘n hyperlink na die groot foto op Flickr. Op hierdie manier is die resizing probleem en die probleem van te min spasie vir foto-files op Wordspace opgelos.

  8. Pikkelik says:

    Thanks mieliepap, kom ons kyk of ek dit volgende keer kan regkry sonder om my posts te laat paar….

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: