Ek is….

Keelvol verby….

11 Responses to “Ek is….”

  1. boendoe Says:

    (((Pik)))

  2. Dellie Says:

    Vat groot slukke, dan is dit gou verby. ((Piks))

  3. Sonkind Says:

    Ai Pikkie – ek weet dit klink seker soos ‘m cliche, maar ek weet hoe jy voel. Ek het nie eers raad vir myself nie, so hier is net ‘n GROOT druk vir jou (((((((Pik)))))))

  4. maxie Says:

    Vasbyt, more lyk alles hopelik weer beter.
    ((Pik))

  5. BB Says:

    :shock: :roll: :???:
    Skree as daar ietsie is wat ek kan doen, sal jy??
    xx

  6. Ogies Says:

    (((((Pikkie)))))

  7. Nimsi Says:

    (((Pikkie)))
    If the outlook is bad, try the uplook!
    Dink aan jou Pikkie.

  8. Alta Says:

    Wats fout? (((Pikkie)))

  9. Nimsi Says:

    Hoop jy voel al beter Pikkie.

  10. Wipneus Says:

    ((((Pikkie))))

  11. demoerin Says:

    Ek hoop jy voel al beter. Diep Asemteue…. daars hy.
    Ten minste is dit Vrydag.

Leave a Reply