Die tyd vlieg!!!

14 Junie 2007

Photo  27

Photo  36

Photo  35

14 Junie 2009

140609-486

140609-495

Baie geluk met jou verjaarsdag my Bekkie!!!   Mamma lief jou stukkend!

12 Responses to “Die tyd vlieg!!!”

  1. Zee Says:

    Jinne maar die tyd vlieg.

    Poppedyn, baie baie geluk met jou verjaarsdag hoor! :)

  2. Dellie Says:

    Happy happy Poppedyn! Hoop die koek was lekker! :wink:

  3. Ogies Says:

    ♪♪♪♪ Veels geluk liewe poppie, omdat jy verjaar, mag die Here jou seën, en nog baie jare spaar!♪♪♪♪ Geluk met jou meisiekind se b-day Pikkie!!

  4. boendoe Says:

    Baie geluk Pikkie se Poppedyn. Sy is fraai, Pik. :wink:

  5. Jenny Says:

    Sy’s beautiful, Pikkie! Baie Geluk!

  6. BB Says:

    Geluk Poppedyn!!! Baaaaaaaaie Geluk!! en soentjies en drukkies!! xx

  7. Wipneus! Says:

    Baie geluk Poppedyn!!! Ag sy is so cute!!! x x

  8. Nelba Says:

    So cute met haar krulkoppie! Hoop sy’t lekker verjaar.

  9. Nimsi Says:

    Baie Geluk Pikkie met jou pragtige dogter se verjaarsdag! Sy is regtig n mooi ou poppie’tjie.

  10. attie Says:

    Ook van my… baie geluk.

  11. alta Says:

    Baie geluk!

  12. Tweelingkind Says:

    Geluk hoor! Sy’s pragtig!

Leave a Reply