Laaaaaaangnaweek musiek…

8 Responses to “Laaaaaaangnaweek musiek…”

  1. Sonkind Says:

    Lekker song! Wens ek kon ook langnaweek hou, maar Maandag loer vir my!

  2. cebella Says:

    cool tune…was ‘n hit toe ek op skool was

  3. Girl van die Suburbs Says:

    Dink ek nou terug aan my standard nege jaar…. was ‘n groot hit gewees.

  4. kaalvoetinireen Says:

    Ek onthou ook hierdie met ‘n smile…
    Julle moet die naweek geniet, ek werk, werk, werk!

  5. Alta Says:

    Baie nice.

  6. attie Says:

    Op Top Twenty toe ek op skool was.

  7. Wipneus! Says:

    Jip, lekker musiek!! :lol:
    (((Pikkie)))

  8. Nimsi Says:

    Waar vlieg die tyd heen? Laaaaaaank terug se musiek hierdie!
    Dankie

Leave a Reply