Niks

Bwhahahahahahaha!!!!   Ek sal maar nie sê wat ek gegoogle het nie, ek is seker julle sal dit self kan uitwerk….

Gaan lees hier, dis BRILJANT!!!!

1619411uhjqqiqbke

9 Responses to “Niks”

  1. Carina Says:

    Nou se ek niks meer nie…

  2. boendoe Says:

    Bwhahahahahaha!!! Hoekom Google jy sulke goed, Pik? :shock:

  3. rosalindfranklin Says:

    Ek het ookal “nothing” , everything, trutht en sulke gegoogle sit bietjie wikipedia agter aan.

  4. rosalindfranklin Says:

    Ek het ookal “nothing” , everything, truth en sulke gegoogle sit bietjie wikipedia agter aan.

  5. BB Says:

    Say again Rosie?? :mrgreen:

    Dis nogal skerp daar by Nothing… wat mense darem meer vorendag kom as hulle tyd het. Nothing like you and I could do, Piks – want dis nou die een ding waarvan ons nothing oorhet vir onsself, smaakit my: Nothing!!

  6. demoerin Says:

    :lol: Ek wil ook niks hê van niemand af nie!

  7. Dellie Says:

    Ek seg ook niks nie… :lol:

  8. H1N1 Says:

    Heel filofisosies ;)

  9. Alta Says:

    O my soul, nou se ek ook niks meer nie.

Leave a Reply