Om een of ander rede, gaan lê ek in almal se ‘Moderate” boksies…. Ek weet nie waar oral nie want as ek probeer kyk kry ek hierdie boodskap…
“Gosh Darnit!!!
We just got a “408 error” which means the website is overloaded.
We are working to fix this as soon as possible, please check back in a few minutes”
Gaan red my tog groot asseblief!





Gedra jou in die blik!
2008/12/05 at 10:06 nm |
Ten minste is jy altyd welkom by my!
2008/12/06 at 2:06 nm |
Hallo. Ek is nuut mettie blog ding danksy zee! Ek sien jy het lekker baie maaikies hier. Jou blog is baie kewl. Geniet jou daggie!
2008/12/06 at 2:22 nm |
2008/12/06 at 3:21 nm |
Ek gaan jou terug kry
Net omdat my kabouters verkoolde silverside moes eet, gaan ek jou in die spam mandjie los!!! he he
Ek het daai resep vir jou op my kersfeesblog gesit!
Hy kan nie brand nie
x x
2008/12/06 at 3:23 nm |
Hier is ek nou onder moderation op Pik se blik!!!
Dis nie ek wat jou tjoklits in die laai gegaps het nie
2008/12/06 at 4:22 nm |
Whahahahahahaha!!! Wipneus, jy wil my mos spam as ek net gemoderate is, toe moderate my bloggie jou!!!!! Whahahahahaha!!!!
2008/12/06 at 5:50 nm |
Sies jy is lelik met my
Jy hoef nie daardie stropie warm te maak nie, Roer en gooi !! Behoede daai arme kinders, net nou eet hulle gebrande stropie!
Koes ek gou en hardloop weg!
2008/12/06 at 5:58 nm |
Siamees!!!
hoe in die lewe los die suiker dan op!!!!! Hoe lank moet mens dan roer????
2008/12/06 at 6:18 nm |
Jy roer dit mos nou mooi ek het nie eers te lank geroer nie, skaars 1 minuut, en jy gooi dit oor die warm tert dan trek hy in en los vinnig op. Jy moet dit oorgooi sodra die tert uit die oond kom.
Pikkie volg die resep net stap vir stap, ek belowe niks gaan verkeerd loop nie! Wel behalwe nou as jy dalk oor jou eie voete struikel, wat mos nie onmoontlik is nie!!
♪♪♫
Pasop asb net hierdie is nie ‘n vrieskas waarin jy gaan duik nie, die stoof is bietjie warm!
2008/12/06 at 6:32 nm |
Toemaar ek sal dit nou stap vir stap verduidelik:
Daar is ‘n lelike ding wat kopwys
In Upington
Iets heeltemal anders as ‘n bike race
Of ‘n kopluis
Of by bachelor parties muis wys
Of natuurlik die duik in ‘n vrieskas ….
Hier gaat ons …
Knyp twee balle vas tussen jou bene
Met jou hande en jou knieë op die stene
Trek af jou broek en brul
As jy wil
Solank jy net leeuloop
terwyl jy kook….
Teen die tyd sal jy die stoof se klokkie hoor, dit beteken die tert is gaar, haal hom uit, gooi sous oor!
Sit vir elkeen ‘n stuk in die bord, spuit ‘n room roset op en laat die kakebene beweeg!
2008/12/06 at 6:53 nm |
Veeewww!!!! Ek is nou skoon moeg. Eers moes ek die balle gaan soek vir my knieë, toe ek dit het, het ek nie stene nie. Gaan leen toe by die bure…. Ek het ‘n romp aangehad… moes toe eers ‘n broek gaan aantrek om te kan aftrek…. Toe ek wou brul, hmmmm, wel iets anders het gebrul… toe ek vooroor buk en op my kop val….
En toe het ek skoon vergeet om die stoof se klokkie te stel…. Toe brand my magic tert…. Agge toggie, toggie!!!!!!
2008/12/06 at 7:01 nm |
whahahaaaaaaaaaaaaaahaaaahaaaaaa