As soon
as the rush is over
I am going to have
a NERVOUS BREAKDOWN!!!
I deserve it
I need it,
I worked for it,
I owe it to myself
And NOBODY
is going to deprive
me of it!!!
This entry was posted on Woensdag, Oktober 1st, 2008 at 7:42 vm and is filed under Uncategorized. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.
| Eurich on Geseënde Kersfees en Voorspoed… | |
| Gill on ‘n Vrou van staal | |
| Haswell on Geseënde Kersfees en Voorspoed… | |
| Liewe tannie Pikkie … on Vir Cathrine… | |
| rosalindfranklin on Ek kan ook kook…. |



Gedra jou in die blik!
Theme Contempt by Vault9.
Blog at WordPress.com.

2008/10/01 at 9:19 vm |
Net voor jy heelemal opkrêk Pikkelik – mail my asb?? infoatbirgitdotcodotza.
Dankie! x
2008/10/01 at 10:26 vm |
Mmmm, dink ek verdien ook so iets
2008/10/01 at 10:47 vm |
Gits, nee, ek sal nie droom om jou dit te deny nie!
Dankie virrie posduif gister, ek wou jou antwoord, maar die blessitse internet…jy weet mos!
2008/10/01 at 10:58 vm |
Jy verdien verseker om ‘n break te vat! EK dink ek ook…ek het hopeloos te lank met die spulletjie uitgehou
2008/10/01 at 1:10 nm |
Waar kan ek my bestelling insit?
2008/10/01 at 1:11 nm |
Geniet die break pikkie, moenie te lank wegbly nie:lol:
2008/10/01 at 2:18 nm |
Klink vir my na ‘n plan. Noudat die kinders en manlief UITEINDELIK vir langer as ‘n week sonder snotneuse en blaffende geluide wat uit hul lyfies ontsnap rondloop, NOU IS DIT MY BEURT. EEEGH. Dalk kan ek ‘n ineenstorting “fake” en in ‘n spa gaan beter word… lol!
2008/10/01 at 2:19 nm |
Haai BB – Het jou gemail en ek dink ek was nog orraait!!
Alles reg, solank jy dit gekry het…
DMI – The more the merrier….
Boendoe – Dankie dat jy verstaan!
Kaalvoeters – Jou break is nader as myne!!!!
The unpregnantmother – Ek weet nie, laat my grooooot asseblief weet as jy uitvind…
Neykie – Ek gaan nie wegbly nie… Ek gaan uitfreak!!!
2008/10/01 at 2:24 nm |
Ogies – Fake hom vriendin, fake hom, enigiets om in ‘n spa te kom!!!!!
2008/10/01 at 4:02 nm |
Sjoe! Dit lyk/voel so bekend! Gaan sit agteroor, search ‘n paar eiland sites……. en as jy weer sien hoe laat dit is, besef jy jy kan nie so sit en wens/droom nie….kyk waar staan die tyd!
2008/10/01 at 4:19 nm |
Tersia – sies vir jou!!!!
2008/10/01 at 4:50 nm |
Moenie terug hou nie girl, do it!! Just do it!!!
2008/10/01 at 5:15 nm |
Melanie – o-ha-oe!!!! Ek is sterk oppad!!!
2008/10/01 at 5:21 nm |
Kies net vir jou ‘n lekker plek om een te he!
2008/10/01 at 5:29 nm |
Rosa – Enige voorstelle????
2008/10/01 at 6:50 nm |
Ai pikkie…tee met suiker…tee met suiker
Of jy kan vir ouboet altyd gaan help met die vensters
Of jy kan lees van ander se probleme (skimp skimp)
Eintlik soek ek net bietjie raad van die meer ervare mense
http://choosegod.wordpress.com/2008/10/01/confusedagain-sigh/
2008/10/01 at 7:35 nm |
2008/10/01 at 8:01 nm |
Aventer – Ek drink nie tee nie, nooit!!!! Jiggie…. Ek sal gou bietjie gaan lees….
Roer – Nogal funny nè, gee my nog ‘n week en ek steek haar verby!!!
2008/10/01 at 8:05 nm |
LOL!
2008/10/01 at 8:09 nm |
Nikita – durf jy lag!!!!!
2008/10/01 at 8:42 nm |
Pikkelik…ek lag nie VIR jou nie! Ek sien jou net in my gedagtes! lol! Toemaar, ek het ook al so gevoel…:)
2008/10/01 at 8:42 nm |
jou prentjie hier is komieklik!! baie gepas!! dis waaroor ek so lag!
2008/10/01 at 9:04 nm |
ha-ha-ha!!!
Doen dit tog net met styl. (En laat iemand vir ons ‘n fotot neem?)
2008/10/01 at 9:10 nm |
Nikita –
Solank jy saam met my lag is die Kaap hollands, maar jy weet dit mos!!!
Wat sal jy voorstel, ‘n laventel lappie op die slape en ‘n slap handjie wat so elke paar minute van die bed af val!!!
Mariki – Jou sadis!!!
2008/10/01 at 11:05 nm |
2008/10/02 at 7:14 vm |
Geniet jou dag! Wat gee my die idee jy is ook blik mal soos ek? Ek het so baie blikke, maar o wee as dit kom by skoon maak van al daardie blikke, dit is hel!!
Lekker dag vir jou!