Julle weet nou mos al dat ek gek is oor ‘n goeie inskrywing. Wel vanoggend het ek weer op ‘n briljante inskrywing afgekom en omdat ek weet nie almal lees daar nie gaan ek dit hier link, dis ‘n moet, dit is heerlik lekker en so vol idees, feite, planne… En boonop is dit so goed nagevors, gelink en met sorg uiteengesit!!!! Nikita, dit was ‘n fees!!!




Gedra jou in die blik!
2008/07/26 at 10:20 vm |
Nikita is een van my gunsteling bloggers!!
Vat tyd en kuier orals op haar blog!! Daar is baie interessante dinge!
2008/07/26 at 10:28 vm |
Dit is beslis ‘n goeie inskrywing. Baie insiggewend.
2008/07/26 at 10:36 vm |
Hi Pikkelik! Dankie jy! Ek het vir jou ‘n link gelos na Peer Gynt op my blog…gaan kyk daarna, dink jy sal dit geniet met jou kindertjies…wel, ek het met my Y5-kinders waarvoor ek dit gebruik het en ekself!! geniet daardie trolle! ek dink jou kinders gaan gek wees daaroor…dalk jy ook…hehe… en dankie Wippie vir jou kommentaar hier…
2008/07/26 at 11:43 vm |
Pikkie, ek stem, dit was ‘n briljante inskrywing van Nikita!
Ek gaan ook daardie link van Peer Gynt nou nou probeer!