Geluk

Niemand van ons word gelukkig gebore nie, maar ons almal word met die vermoë gebore om ons eie geluk te skep!   So vir vandag, maak bietjie ander mense gelukkig, ‘flash’ jy mooiste smile, knik vir iemand of gooi sommer ‘n love you e-mail in die pos…    Net vir vandag, vra iemand hoe dit gaan en gee regtig om wat die antwoord is.  Gee vir iemand jou laaste rollo en druk jou geliefdes baie naby aan jou hart vas…

10 Responses to “Geluk”

  1. Wipneus! Says:

    :smile: kyk hoe breed smile ek vir jou…..voel jy al gelukkig???
    nog nie? Ek flash: :) :) :) :) :)

  2. Pikkelik Says:

    Ek is gelukkig Siamees…. ek is so gelukkig die ander worry al oor my!!! :lol: :lol:

  3. BB Says:

    Ek stem!! en ek pas dit toe – elke liewe dag. Ek is seker maar ‘n moerawiese goody-two-shoes, but it just makes me feel sooooo (hoe sal Roer nou sê:) “MUSHY” inside :mrgreen: so, jip ek stem regtig saam – Oor als!! (behalwe oor die Rolo :evil: :lol: )

  4. Paula Says:

    Dit is regtig ‘n mooi boodskappie wat ons almal ter harte kan neem. :)

  5. mockajava Says:

    So waar, mens is so gewoont om selfsugtig die lewe in te mission. Great boodskap – smile vir die wereld dit is een van die dinge wat mens niks kos om te doen nie. :)

  6. Johan de Vries Says:

    ek sal dit more probeer ….. kan my miskien in die moeilikheid kry by die werk as so liefdes emails stuur – maar ek sal hulle terug verwys na die post toe !

  7. Pikkelik Says:

    BB – Ook maar suinig met daai sweeties nè! :lol:
    Doen dit Johan, stuur daai e-mails, ek het ‘n hart soos ‘n taxi, ek sal hulle baie mooi vertel dat jy alle mense moet liefhê soos jouself! :lol: :lol:
    Paula en Mockajava - dis iets wat mens so maklik vergeet in jou daaglikse harwar!!! ;-)

  8. boendoe Says:

    Ag, Pik, jy maak my happy omdat jy my so ondersteun met my spruit! Dankie, hoor!

  9. alta Says:

    Ai dis so mooi.

  10. meermin Says:

    Dit is so mooi! Dankie!!

Leave a Reply