Kom dans saam met my!

Gryp vir Teddie Wipneus, gryp jou man of jou vrou en geniet!!!Kom ons dans vriendin… een twee drie vier en… een twee drie vier en… Dis ‘n twostep…

ABBA – Dancing Queen

4 Responses to “Kom dans saam met my!”

  1. netjane Says:

    Ek’s mal oor Abba!! Goeie keuse Pikkie!

  2. Wipneus! Says:

    Pikkie het jy geweet my tweede naam is Dancing Queen, :lol: en hierdie song is baie nice. Dankie ;)

  3. Wipneus! Says:

    Eish en ek was mal oor Bjorn!!

  4. TristonJ Says:

    gee nie om hoeveel jaar verby gaan dit bly n lekker liedjie!!

Leave a Reply