Adrie het vanaand oor One Hit Wonders geskryf en dit het my dadelik aan hierdie song laat dink. Ok ek weet Baz het later darem weer met Happy Feet ‘n hit gehad, maar hierdie outjie was classic… (As jy in KZN gebly het!) ek kan nie dink dat ek dit ooit in enige ander provinsie op enige radiokanaal gehoor het nie!!! Lekker luister…
Baz Luhrmann – Everybody’s Free (To Wear Sunscreen)




Gedra jou in die blik!
2008/06/17 at 7:23 nm |
EERSTE!
2008/06/17 at 7:23 nm |
EERSTE!
2008/06/17 at 7:24 nm |
Sjoe, Pikkie! Blast from the past! Lekker ene!
2008/06/17 at 7:26 nm |
Ek wens ek kon die liedjie luister. My sel wys net ‘n klein blokkie met ‘n kruisie
2008/06/17 at 7:32 nm |
Skies Sam, ek sal tog bietjie ‘n hoed omstuur en sien of ons nie genoeg bymekaar kry om vir jou ‘n beter een te steel nie!!!!

Janie… darem ‘n lekker song nè! (Stupid maar lekker)
2008/06/17 at 7:35 nm |
Pik… Ek sal more op my piesie by die werk luister
2008/06/17 at 7:46 nm |
Ja, nice. Amper soos “19″.
2008/06/18 at 5:35 vm |
Dis g’n stupid nie! Ek is mal daaroor en as ek ‘n goor dag het luister ek altyd daarna om weer beter te voel! Dis baie nice!
2008/06/18 at 7:55 vm |
Wens ek was op ‘n plek waar ek wel sunscreen nodig het!
2008/06/18 at 8:19 vm |
Ken nie die lied nie, maar was in class of 99.
2008/06/19 at 7:38 vm |
Elke keer as ek ‘n clip wil oopmaak op die blogs sê dit net “sorry this clip is no longer availible”…