Vir jou vriendin… Sterkte en dankie!
Friendship
Vir jou vriendin… Sterkte en dankie!
Friendship
This entry was posted on Thursday, Junie 5th, 2008 at 8:26 nm and is filed under Mense, Musiek, Uncategorized. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.
| Wipneus! on Sommer net so… | |
| Dellie on Sommer net so… | |
| Ogies on Sommer net so… | |
| Sonkind on Sommer net so… | |
| Marhie Peyper on Sommer net so… |



Gedra jou in die blik!
Theme Contempt by Vault9.
Blog at WordPress.com.
2008/06/05 at 9:27 nm |
Sjoe, Pikkie hoe spesiaal laat jy my nou voel
Dis vir my ook net so lekker om jou as vriendin te hê.
Dankie vir jou vriendskap en ondersteuning ek waardeer dit.
Lekker aand.
2008/06/06 at 7:41 vm |
‘n Vriendin het jare terug hierdie in my autograph boekie geskryf: “Sometimes i want to shout to the whole world how lucky i am to have you as my friend but sometimes i want to hush…afraid that somebody might take you away from me.” – dit bly steeds een van my spesiaalste vriendinne.
Vriendskap is seker dié kosbaarste geskenk wat enige twee mense mekaar kan gee – want dis nie soos familie nie waar jy nie keuse het nie – you gotto love them. Friends, you choose to love.
2008/06/06 at 8:46 vm |
So ‘n vriendskap is baie spesiaal!
2008/06/06 at 9:34 vm |
BB dis ‘n baie mooi stukkie wat jou vriendin vir jou geskryf het.
Paula dit is spesiaal. Sy is ‘n baie spesiale mens, sag en dierbaar.
Kan julle glo, ek was skoon in trane toe ek op hierdie inskrywing afkom. ‘n Inskrywing spesiaal aan my opgedra.
Hoe gelukkig kan een mens wees?
Dankie Pikkie
Jy het gister my dag gemaak
2008/06/06 at 10:20 vm |
Ai, dis so mooi!