Sonkind het hiermee begin en Adrie het my getag…
Die foto’s se kwaliteit is swak, julle moet darem onthou dit was in die jare toet…
Baby-me..
Oopsy-Daizy…
Drie Jaar oud…
Vier jaar oud…
Nou wie is nog nie getag nie… Hmmmm, ek tag vir Demoerin, Zee en Eendjie…
This entry was posted on Woensdag, Mei 28th, 2008 at 8:48 vm and is filed under Uncategorized. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.
| Eurich on Geseënde Kersfees en Voorspoed… | |
| Gill on ‘n Vrou van staal | |
| Haswell on Geseënde Kersfees en Voorspoed… | |
| Liewe tannie Pikkie … on Vir Cathrine… | |
| rosalindfranklin on Ek kan ook kook…. |



Gedra jou in die blik!
Theme Contempt by Vault9.
Blog at WordPress.com.




2008/05/28 at 9:21 vm |
Was baie cute gewees, en is nog steeds!
2008/05/28 at 9:26 vm |
Oi Boendoe –
2008/05/28 at 9:33 vm |
baie ougat gewees hoor!!
2008/05/28 at 9:34 vm |
Nee, ek haat huiswerk…maar sal gaan ondersoek instel!
2008/05/28 at 10:09 vm |
Te cute vir woorde!
2008/05/28 at 10:11 vm |
Cute
2008/05/28 at 10:40 vm |
Oulik! Snaaks dat mens altyd so gewillig vir die kamera glimlag as mens kleiner is, maar dit nie eintlik meer so maklik doen as mens ouer word nie…
2008/05/28 at 10:48 vm |
Dis sweet!!
2008/05/28 at 10:55 vm |
Dankie vir almal se ougats, ouliks, sweets en cute’s….
2008/05/28 at 11:16 vm |
Baie oulik, ougat, sweet en cute, veral die 2de foto
2008/05/28 at 11:22 vm |
Pikkie, pragtig (ok, ek het nou nie oulik, ougat, sweet en cute gebruik nie al wou ek)
Gaan bietjie my ouma se albums tackle vannaand en sien of ek met iets kan opkom, dalk kom ek nog op ‘n matriek afskeid foto ook af
2008/05/28 at 11:24 vm |
Dis die gees Zee, hoe sê Dellie altyd, gryp hom aan die horings…
2008/05/28 at 11:30 vm |
Nou kan jy ook sê daar sweef ‘n kaalfoto van jou erens in die kuberruimte rond!
2008/05/28 at 11:33 vm |
Ai Dellie, ek wou nog altyd my bates ten toon stel, (voor die hang era natuurlik)!!!
2008/05/28 at 12:08 nm |
Hoekom jy jy vir my dieselfde as Poppedyn?
Is jy nog steeds so vriendelik?
2008/05/28 at 2:02 nm |
Adrie, Poppedyn lyk seker soos ek omdat sy my kind is… Oi, het jy alweer les nr.1 vergeet, van die teepot??? Julle kinders luister ook nooit wat mens sê nie!!!
2008/05/28 at 2:03 nm |
Pik
Daardie les het niks gese van kinders wat soos jy lyk nie.
2008/05/28 at 2:05 nm |
Adrie, dan het ek opgeslip, sê maar vir almal dis more les 1 aanhangsel B….
2008/05/28 at 2:13 nm |
Pik
Ek hou jou aan jou woord. Het Poppedyn blou oe?
2008/05/28 at 2:23 nm |
Pragtige baba en kleinding. Ek verkyk my aan al die foto’s!
Ek dink die volgende een gaan ek aan die gang kry en dan uitsit – ID foto’s. Dit is seker die een foto wat almal die diepste wegsteek. Op myne het ek my ou brille aan – sulke regte Leyland vensters…
2008/05/28 at 2:38 nm |
Jo-Ann – Whahahaha, LMGA, Leyland vensters….
2008/05/28 at 9:02 nm |
[...] Goed, ek weet dis nou bietjie laat, maar toe ek nou my huiswerk gaan doen het vanaand (dankie Pikkie ek moes na my tannie toe te ry om haar albums te gaan raid) en kom toe sommer op my matriek afskeid [...]
2008/05/28 at 9:05 nm |
[...] Goed, ek weet dis nou bietjie laat, maar toe ek nou my huiswerk gaan doen het vanaand (dankie Pikkie ek moes na my tannie toe te ry om haar albums te gaan raid) en kom toe sommer op my matriek afskeid [...]
2008/05/28 at 9:48 nm |
Nou verwonder ek my, hoekom sal die pingback 2 keer verskyn! Ai, die ouderdom tog!
2008/05/29 at 4:51 vm |
toe jy nog spring chicken was. LOL
2008/05/29 at 7:13 vm |
[...] Ek was nou nog nooit die huiswerk tipe nie, maar Pikkelik het my getag, en ek het soos ‘n getroue en voorbeeldige leerling gisteraand my huiswerk gaan [...]
2008/05/29 at 8:49 vm |
Wonder net of Playboy jou al vir daai foto gekontak het?
2008/05/29 at 8:57 vm |
2008/05/29 at 8:45 nm |
Ek ‘like’ daai kaalfoto van jou
En daai lekker lag op 3 – jy’s pragtig!