Dadada dadada dadum…

Dellie het daaroor geskryf en dit pas so lekker in by hierdie week se tag – Lekker slaap!

Sha Na Na – Goodnight Sweetheart – Credits

6 Responses to “Dadada dadada dadum…”

  1. Dellie Says:

    Thanx, Pikkie, dit was great! Dit gee my hierdie “happy go lucky” gevoel, soos toe ek niks gehad het om oor te worry nie. Ek gaan nou nog ‘n paar Sha Na Na hits luister/kyk op Youtibe. Dit was lekker dae vir my.

  2. Pikkelik Says:

    Dellie, ek onthou my kleinboet het dae lank probeer om sy vuis in sy mond in te pas soos Bowzer… Dit was net spoeg en geskeurde mondhoeke vir maande…. :lol:

  3. Adrie Says:

    Eina – vir Pikkie se boetie.

    Pikkie, ek het nou spesiaal vir jou die video gekyk. Kry ons nou ‘n toets?

  4. Pikkelik Says:

    Nee, ek sê net goodnight sweetheart its time to go home, dadadadadadadadu. Goodnight sweetheart goodnight!!!

  5. Wipneus! Says:

    Dankie Pikkie ‘n lekker “memory”

  6. krista Says:

    Is my faaaaaaaaaaavourite!

Leave a Reply